Mionette is terug met haar tweede enkelsnit, Ry of Bly
Mionette is terug met haar tweede enkelsnit Ry of Bly Uit die kamer na die dansvloer toe en terug. Mionette…
Huis is waar die hart is in Frikkie van Biljon se nuwe enkelsnit
Die woord “huis” beteken verskillende dinge vir verskillende mense. Vir sommiges is dit bloot die plek waar hulle woon, maar…
Die liefde was nog nooit verkeerd nie, Byron Minnie se nuutste enkelsnit
Die sanger Byron Minnie het pas sy nuutste enkelsnit Tienduisend Keer uitgereik en met dié snit wil hy sê “dat…
Die Gelofte: ‘n Musiekblyspel – vanaf September vir die 3de keer op die verhoog!
AfriForum, in samewerking met Inhoud Huis Musiek, is trots om aan te kondig dat hul gewilde verhoogproduksie, Die Gelofte: ‘n…
Op My Eish se Francois en Nykie te sien in nuwe Saarkie-musiekvideo
Saarkie, Suid-Afrika se gunsteling-rockgroep, het al diep spore in die musiekbedryf getrap, en hierdie Vrouemaand het dié musikante meer as…
Liefde by die Dam – Die grootste Liefde nog! Sondag 14 Augustus Emmarentia Dam.
Nagenoeg 15 000 mense word komende Sondag by Suid-Afrika se nommer 1 musiekfees Liefde by die Dam by Emmarentia Dam…
Elrine Lottino se eerste enkelsnit, By Die Huis
Elrine Lottino, die dame met die goue stem, keer terug na haar Afrikaanse wortels en stel haar eerste enkelsnit vry!…
Sex in Afrikaans se musiekvideo skuif die grense vir Afrikaanse musiek.
Kontroversiële rapper, Angie oeh, het haar debuut kortalbum, Sex in Afrikaans, op 20 Mei 2022 vrygestel. Daarmee saam het sy…
Reputasie het sopas 10 000 volgelinge op die Afrikaans Treffers Top 100 Spotify speellys verby gesteek
Reputasie het sopas 10 000 volgelinge op die Afrikaans Treffers Top 100 Spotify speellys verby gesteek. Hierdie prestasie kom omtrent…
VatVas Dansorkes se nuutste album, Kitaar Verlange
“Dansmusiek is om op te dans. Ons musiek het ’n bietjie van ’n boereorkes aanslag, maar dit is nie só…










