Mionette is terug met haar tweede enkelsnit Ry of Bly

Uit die kamer na die dansvloer toe en terug. Mionette (ook medeskrywer) vermag ’n oortuigende sirene-lied wat jou in die kaleidoskoopagtige diskolig-versoeking in lei.

Dis ’n nommer vir die hygende dansbaan rondom sluitingstyd. ’n Kreet vir die verliefde verlangende. Dromerig en verhewe suig dit jou in ’n mode-vorentoe toneel in waar die enigste waarskynlike uitkoms ontkettende liefde is.

Ry of Bly is beskikbaar op alle digitale platforms.

Leave a Reply

error: Content is protected !!