Henry Wickens wat onder die verhoognaam Jammer sing se nuwe enkelsnit, Somerson
Vir die MK-generasie was die naam Henry Wickens , van die groep Laaste Duplikaat, sinoniem met pop-punk, ’n diep sensuele…
Victor Bravo moedig luisteraars aan om nie moed op te gee nie met nuwe Enkelsnit en Musiekvideo
Die wêreld het die afgelope paar jaar donker tye beleef waarin dit moeilik was om positief te bly. Tye waarin…
Worsie van Wyk se eerste enkelsnit, Kraal van Sweet
Die splinternuwe Afrikaanse sensasie Worsie van Wyk het luisteraars heeltemal onkant gevang met sy onverwagse klank. Hierdie Laevelder kon maklik…
Zahn se genesingsreis lei haar na haar nuutste enkelsnit, Vergifnis Lei Na Vrede
Bykans ’n jaar nadat die Centurion-sangeres Zahn haar derde enkelsnit uitgereik het, is sy terug met nog ’n diep enkelsnit,…
Angie oeh op No 1, vier ander nuwe snitte in Top 10, Kraakvars Top 40
Hierdie week op die Kraakvars Top 40. Angie oeh se Sex in Afrikaans klim al die pad na No 1.…
Fransien Scott Ondersoek Die Wind Van Verandering In Nuwe Enkelsnit
“Dit gaan oor die ongelooflike ommekeer en oomblik waar ’n hart kon losmaak van iemand wat eens baie spesiaal was,…
Plaaslike Musiekkenners Span Kragte Saam Om ’n Een-Stop-Musiekoplossing Te Bied Vir Rolprentmakers
Filmmakers weet hoe uitdagend dit kan wees om die perfekte klankbaan vir ’n rolprent saam te stel. Te danke aan…
Vrede sit Perspektief op No 1, vele nuwe snitte op die Kraakvars Top 40
Hierdie week op die Kraakvars Top 40. Vrede se Perspektief spring al die pad na No 1 vanaf No 35…
Jacques en Liezel stel musiekvideo bekend vir Moving On
Skaars ’n maand sedert hulle jou met hul nuutste enkelsnit kom betower het, is Jacques en Liezel terug in die…
Opwindende geleenthede wink vir kunstenaars uit Starburst Promotions se stal!
Twee musikante uit die gesogte publisiteitsagentskap, Starburst Promotions, se stal is deur die gewilde kykNET-ontbytprogram, Ontbytsake, genooi om deel te…










