Nuwe sanger, Wilco, betree die Afrikaanse musiekbedryf met eerste enkelsnit, Titanic
Wilco begroet die Afrikaanse musiekbedryf met sy eerste enkelsnit, getitel Titanic, en anders as die tragiese liefdesverhaal van Jack en…
Prop weer No 1, Die Heuwels Fantasties in die Top 10, Kraakvars Top 40
Hierdie week op die Reputasie Kraakvars Top 40. Kwaaitjie van Prop wat verlede week al die pad na No 1…
Andréa is terug met ‘n nuwe treffer, Wat Ek Wil Hê
Na die sukses van haar eerste enkelsnit, Tweede Asem, is dié talentvolle sangeres terug met nuwe musiek en wys ‘n…
Margot Rothman is die buurmeisie se dagdroom-boekinskrywing terwyl sy cruise teen 110
Margot Rothman het sopas haar nuutste enkelsnit vrygestel, 110. 110 is warm en gemaklik soos Hoërskool drukkies. Die klankbaan van…
Die Heuwels Fantasties se enkelsnit “Bellville” maak voorbrand vir nuwe album!
Bellville is die eerste nuwe enkelsnit vanaf Die Heuwels Fantasties se nuwe album met die titel C’est La Vie wat…
Freddie Hawman vier liefde en geluk in tweede enkelsnit, Centerfold
Na die sukses van sy debuut-enkelsnit – We Belong – in 2021, het die gewilde popsanger, Freddie Hawman, weer in…
Adam Kethro se debuut-roman, Pleasures of the Harbour word eersdaags vrygestel
Adam Kethro, die gevierde Suid-Afrikaanse logistieke kenner en besigheidsman, maak in September 2022 ook sy debuut as skrywer met ’n…
Kwaaitjie op No 1, Elandré maak sy debuut saam klomp ander, Kraakvars Top 40
Hierdie week op die Reputasie Kraakvars Top 40: Prop se Kwaaitjie klim na No 1, dit na die liedjie verlede…
Elandré is terug met ‘n nuwe enkelsnit, Lieflik.
Elandré is terug met ‘n nuwe enkelsnit, Lieflik. Hierdie Oos-Kaaps gebore sanger-liedjieskrywer het met die intrapslag groot opslae gemaak nadat…








