Prop is tops met agt nuwe snitte, Rooksein & Loufi in Top 20, Kraakvars Top 40
Hierdie week op die Reputasie Kraakvars Top 40 Kwaatjie van Prop behou sy No 1 posisie boaan die trefferlys in…
Angie oeh se eerste enkelsnit van haar kortalbum- – Mooiste Meisies
Mompel kletsrymer, Angie oeh, het ‘n vuurhoutjie aangesteek en nou kyk sy hoe dinge ontplof vir haar. Kort op die…
Legkaart bring ‘n nuwe vars en unieke klank!
Die duo, Legkaart, wat bestaan uit Anrich Gericke en Werner van der Merwe, se debuut-enkelsnit – Wentelbaan – het groot…
Prop se debuut-album Sing Hoop Weerklink is ‘n meesterstuk!
Prop se debuut-album Sing Hoop Weerklink is ‘n meesterstuk wat jare in die hart en siel van Afrikaanse musiekliefhebbers sal…
Bee-Bee die By, maak dit maklik vir kinders om hul tande te borsel, Die Tandeborsel Liedjie
Bee-Bee die By, ’n agtjarige karaktertjie met ’n mollige swart-en-geel lyfie en baie besige vlerkies, het nou ook tot die…
Suid-Afrikaanse sangeres in Switzerland toonset gedig uit die pen van C. Louis Leipoldt
Anne-Marie van Eeden het een van daai stemme wat dadelik jou aandag trek wanneer jy haar vir die eerste keer…
Die band Vanilla gee hoezit ‘n nuwe geur
Die band Vanilla is terug met hul nuwe enkelsnit, Hoezit. Groot sorgelose kollege-fliek-energie op hierdie een. Biertregters, Jäger-pong en bikinis.…
Suid-Afrika se liedjieboer, Anton Goosen, stel ‘n nuwe reeks veldskoene bekend
Anton Goosen se musiek is net so deel van die Afrikaanse kultuur, soos melktert, braaivleis en koeksisters. Daarom is dit…
Murphy se nuutste enkelsnit bring die gevoel van dans en blydskap saam
Die heelal kan soms heel wispulturig wees. Dit is die besef waartoe die Kaapse sanger Murphy gekom het nadat hy…









