Die Gelofte: ‘n Musiekblyspel vier 50ste konsert!
Inhoud Huis Musiek, in samewerking met AfriForum, se gewilde verhoogproduksie, Die Gelofte: ‘n Musiekblyspel, wat nou reeds vir ’n derde…
Hugh Lynn se debuut enkelsnit sal almal lus maak om te dans
Met sy debuutsnit, Hand om die Lyf, stel Hugh Lynn homself aan die Afrikaanse musiekmark voor en dié popliedjie, wat…
Plaaslike sangeres slaan internasionale musiekkontrak los
Alba V het pas van Hollywood teruggekeer met ’n internasionale musiekkontrak deur die platemaatskappy, Upscale Records, nadat sy aan die…
Corné Pretorius reik treffende video vir nuutste enkelsnit, Ek Wil Glo, uit.
Foto: Corne Pretorius by Jaco S Venter Die gewilde nuwe sanger Corné Pretorius het pas `n video vir sy nuutste…
Christiaan Baartman se nuwe enkelsnit, Dis Jy, vier ware liefde
As jy gelukkig genoeg is om die een te ontmoet saam met wie jy die res van jou lewe wil…
Suksesvolle besigheids-magnaat stel eerste boek bekend op die ouderdom van 66
Adam Kethro, die gevierde Suid-Afrikaanse logistieke kenner en besigheidsmagnaat se debuut-roman, Pleasures of the Harbour, speel af aan die einde…
Frikkie van Biljon se nuwe musiekvideo van Huis is hier!
Huis, Frikkie van Biljon se nuutste enkelsnit is onlangs baie goed ontvang en word reeds deur van die land se…
Len Muller waag ‘n kans op ware liefde in nuwe enkelsnit, Jy Moet Weet
Wat begin het as die saamvloei van klanke in die ateljee, het ontwikkel in ’n treffende enkelsnit wat nog vir…
Die Kraakvars Top 40 word twee jaar oud!
Die Kraakvars Top 40 wat weekliks deur Reputasie saam en vrygestel word, is hierdie week twee jaar oud! Die trefferlys…










