Emil Paul veroorsaak ‘n hartbewing met nuwe enkelsnit!
Wanneer jy ‘n hart en ‘n aardbewing saam sit, kry jy ‘n Hartbewing! Dit is die gevoel van ‘n diepe…
Corné Louw reik die perfekte braaidag-treffer uit
Nadat hy vir ’n rukkie stil was om aan sy nuwe album te werk, is Corne Louw uiteindelik terug met…
ADAM is terug met ‘n nuwe treffer wat beloof om die volgende musiek revolusie te wees.
Die immergewilde mansgroep, ADAM, het reeds jare terug diep in die harte van Afrikaanse musiekliefhebbers gekruip. Met hul unieke aanslag…
#NetMatrieks-Bootreis
Die 2022 #NetMATRIEKS-bootreis wat vanaf 5 tot 9 Desember 2022 plaasvind, aan boord van die luukse MSC Orchestra, het reeds…
VelvetBlohm se tweede enkelsnit, Kaap is hier!
Velvetblohm het oor die afgelope paar maande opslae gemaak met hulle unieke gesamentlike vertonings en eerste enkelsnit. Nou is dié…
Corné Pretorius op No 1, Vrede in die Top 20, Kraakvars Top 40
Hierdie week op die Reputasie Kraakvars Top 40. Corné Pretorius maak sy debuut op No 1 met sy nuutste enkelsnit…
Kyle September se langverwagde debuut-album is hier!
Die wag is verby, want Kyle September se debuut-album is uiteindelik hier en sy bewonderaars is klaar in vervoering! Daydream…
Muller Brandt reik sy eerste vollengte album uit
Na twaalf jaar in die musiekbedryf, het die gewilde sanger en liedjieskrywer – Muller Brandt – uiteindelik die voorreg om…
Nuwe Haylea Heyns enkelsnit vra die eeu-oue vraag: kan n man en vrou net “vriende” wees
Die eeu-oue debat of ’n platoniese vriendskap moontlik is tussen ’n man en vrou word ondersoek in Haylea Heyns se…
Simone Govender skram weg van negatiewe aandag in kragtige nuwe enkelsnit
“Die liedjie gaan oor die invloed wat sosiale media kan hê op hoe ons oor die lewe voel en wat…










