Tweede enkelsnit vir Hugh Lynn kry voete op die dansvloer
Die sanger en liedjieskrywer Hugh Lynn se splinternuwe enkelsnit, My Droommeisie, is ‘n ritmiese pop-rock-liedjie wat handel oor ‘n ou…
Jan-Mattys sing oor nuwe lewensreis vol avonture in nuwe enkelsnit, Sonopkoms
Die sanger en liedjieskrywer Jan-Mattys se splinternuwe enkelsnit getiteld Sonopkoms is pas uitgereik. Jan-Mattys het as solokunstenaar en as deel…
Stephan Nel se nuutste enkelsnit, vertel die storie van hoop, When The World Crashes Down
Na ongelooflike terugvoerig en reaksie in net 2 maande na die enkelsnit “Sê Sit Weer” wat Stephan Nel vrygestel het,…
#NetMatrieks-Bootreis
Die 2022 #NetMATRIEKS-bootreis wat vanaf 5 tot 9 Desember 2022 plaasvind, aan boord van die luukse MSC Orchestra, het reeds…
Registreer nou vir Musiekindaba 2022 – In Stellenbosch vanaf 30 November tot 3 Desember.
Musiekindaba gaan die ganse musiekbedryf byeen bring om koppe bymekaar te sit, verhoudinge te bevorder, loopbane te bou, te leer,…
Cordelia se nuwe enkelsnit, Anker wil hoop bring vir almal wat deur moeilike tye gaan
Cordelia trap al sedert 2015 diep spore in die plaaslike musiekbedryf en nou is sy terug in die kollig met…








