Suid-Afrika se warm Ilán van Staden breek die internet met Koue Pizza.
Die warm nuwe sangsensasie, Ilán van Staden, is mal oor koue pizza! Soveel so, dat hy besluit het om sy…
O My Vy! FATMAN stel sy nuwe enkelsnit en musiekvideo vry
Fatman is een van daardie kunstenaars wat ’n natuurlike talent het om gehore te vermaak. Aanhangers kan net nie genoeg…
Vrede wil ‘n positiewe bydrae lewer met Onskuld van ‘n Kind
‘’Musiek en sport is universiële tale en het die vermoë om mense bymekaar te bring. Ons is musikante, so ons…
Kaapse sangeres en liedjieskrywer, Noa Milan, skryf temalied vir S.A Water Warriors
Die Kaapse sangeres en liedjieskrywer, Noa Milan, het pas haar enkelsnit, Veg, Val, Opstaan bekend gestel. Noa het Veg, Val,…
Die Bottomless Coffee Band word RAAF
Hulle nuwe naam is RAAF, dit is die betekenis van hulle familienaam, Rabé. ‘n Raaf is ‘n boodskapper voël wat…
Botter se debuut enkelsnit, Bly ‘n Dromer gee nuwe hoop vir ou drome
Die begaafde 47-jarige sanger Peet van den Berg, wat sommer onder die tongval-lekker naam Botter sing, het nog nooit dinge…
Legkaart gaan “Terug In Tyd” met nuwe enkelsnit.
Wanneer jou twee eerste enkelsnitte die musiekbedryf laat gons, is dit voorwaar ’n goeie idee om dit op te volg…
Christiaan Baartman se nuwe musiekvideo sal kykers definitief laat glimlag
Dis Jy, die sanger en liedjieskrywer Christiaan Baartman se nuutste enkelsnit, is reeds ’n gunsteling op verskeie radiostasies. Om aanhangers…
Jaid River se debuut enkelsnit, beoog om iets betekenisvol na te laat, Duisend Jaar Van Nou
Die meeste musikante wil graag ’n blywende impak maak op die wêreld met hulle musiek. ’n Behoeftes om iets betekenisvol…










