Hierdie week op die Reputasie Kraakvars Top 40:

Barto Swiegers se H2Oë spandeer sy vierde weer op No 1, dis na die liedjie agt weke gelede sy debuut gemaak het op No 9.

Witblits van Eloff wat hierdie week Goud gegaan het, is op No 2 en dis die liedjie se 12de week op die trefferlys. Die eerste van ‘n paar nuwe enkelsnitte is Was Dit jou Plan? van Alter Ego wat hul debuut op No 3 maak.

Bietjie Dronk van Marissa is op No 4, die liedjie is al veertien weke op die trefferlys as ook 10 nie opeenvolgende weke in die Top 10. Kaap van Ryno Velvet & Jan Blohm sak een posisie terug na No 5.

Ek Is Daar van Legkaart spring in die Top 10 in na No 6, dit is na die liedjie verlede week op No 15 sy debuut gemaak het. Kwaaitjie van Prop is op No 7.

Die res van die Top 10 word voltooi deur drie snitte van Droomsindroom. Hey Sonneblom is op No 8, Bella is op No 9, en Kopskud Revolusie (feat Spoegwolf) is op No 10.

Ander nuwe liedjies op die trefferlys:

  • Sê Dit Harder van Skemer op No 12
  • Rooi Lippe van ADAM op No 18
  • Dis So Goed van JJ Stephens op No 22
  • My Droommeisie van Hugh Lynn op No 28

Liedjies wat weer op die trefferlys verskyn:

  • Hand Om Die Lyf van Hugh Lynn op No 24
  • Mal In Jou Kop van Cordelia op No 38
  • Toast & Polony van Mingespin op No 40

Sien die volledige trefferlys hier:

Kraakvars Top 40 - 14 Oktober 2022

No Liedjie Kunstenaar Weke op Trefferlys Hoogste Posisie Verlede Week
1 H2Oë Barto 8 1 1
2 Witblits Eloff 12 2 2
3 Was Dit jou Plan? Alter Ego 1 3 N
4 Bietjie Dronk Marissa 13 4 5
5 Kaap Ryno Velvet & Jan Blohm 4 2 4
6 Ek Is Daar Legkaart 2 6 15
7 Kwaaitjie Prop 11 1 3
8 Hey Sonneblom Droomsindroom 24 1 8
9 Bella Droomsindroom 4 7 7
10 Kopskud Revolusie Droomsindroom (feat Spoegwolf) 4 4 6
11 Lyfstraf Bjarne X Snacci 17 2 9
12 Sê Dit Harder Skemer 1 12 N
13 Tussen Die Lyne Jan Blohm & Ryno Velvet 12 5 10
14 Skobbejak Reen (feat. Refentse) 12 10 14
15 Afrika Son Droomsindroom 6 1 11
16 Altyd Op My Vibe Angie Oeh 2 16 16
17 Sexy Selfie Bjarne Songs 13 2 12
18 Rooi Lippe ADAM 1 18 N
19 Bokswyn Caroline Grace 8 6 25
20 Lieflik Elandre 10 3 22
21 My Blom John Rock Prophet 32 1 24
22 Dis So Goed JJ Stephens 1 22 N
23 Waars Jou Nanas Meneer Cee, DaLootz, Jay Music, Shay Moc 9 5 20
24 Hand Om Die Lyf Hugh Lynn 4 4 R
25 Elmboog Na Bo Jan Rhaap 87 1 21
26 Dankie Herman Kleinhans 77 1 23
27 Brannewynlippe Wikus Botma 52 1 28
28 My Droommeisie Hugh Lynn 1 28 N
29 Want Ek Mis jou Hier Rooksein 2 19 19
30 Angel Karlien Husselman 2 18 18
31 Iemand help my  Bjarne (feat Snacci) 64 2 29
32 SOS  Francois van Coke 8 10 26
33 Vergeet Spoegwolf 12 13 39
34 Ten Minste Vir My Zaan Sonnekus 27 2 33
35 Vakansie lilJayy x 11 8 36
36 Suikerbos Stefan Jansen 58 1 35
37 MEER Droomsindroom 4 14 27
38 Mal In Jou Kop Cordelia 3 26 R
39 Amen Droomsindroom 4 16 30
40 Toast & Polony Mingespin 4 39 R

Leave a Reply

error: Content is protected !!