Hierdie week op die Reputasie Kraakvars Top 40.

Barto Swiegers se H2Oë is vir die derde week op No 1. Hierdie treffer is al sewe weke op die trefferlys en het sy debuut op No 9 gemaak het.

Witblits van Eloff is op No 2 vir tweede week in ‘n ry, die liedjie is al vir 9 weke in die Top 5. Kwaaitjie van Prop is op No 3, die liedjie klim al die afgelope drie weke die range. Kaap van Ryno Velvet & Jan Blohm is op No 4.

Bietjie Dronk van Marissa vir die tweede week op No 5, die liedjie is al 12 weke op die trefferlys.  Droomsindroom het drie liedjies in die Top 10, Kopskud Revolusie (feat Spoegwolf) op No 6, Bella op No 7, en Hey Sonneblom op No 8.

Lyfstraf van Bjarne X Snacci is op No 9. Die Top 10 word voltooi deur Tussen Die Lyne van Jan Blohm & Ryno Velvet.

Ander nuwe liedjies op die trefferlys:

  • Skyn van Karlien Husselman op No 13
  • Ek Is Daar van Legkaart op No 15
  • Altyd Op My Vibe van Angie Oeh op No 16
  • Nog ‘n Keer van Jammer op No 17
  • Angel van Karlien Husselman op No 18
  • Want Ek Mis jou Hier van Rooksein op No 19
  • Omdat Ek Wil van Angie Oeh op No 31

Sien die volledige trefferlys hier:

Kraakvars Top 40 - 7 Oktober 2022

No Liedjie Kunstenaar Weke op Trefferlys Hoogste Posisie Verlede Week
1 H2Oë Barto 7 1 1
2 Witblits Eloff 11 2 2
3 Kwaaitjie Prop 10 1 7
4 Kaap Ryno Velvet & Jan Blohm 3 2 3
5 Bietjie Dronk Marissa 12 4 5
6 Kopskud Revolusie Droomsindroom (feat Spoegwolf) 3 4 6
7 Bella Droomsindroom 3 7 10
8 Hey Sonneblom Droomsindroom 23 1 9
9 Lyfstraf Bjarne X Snacci 16 2 8
10 Tussen Die Lyne Jan Blohm & Ryno Velvet 11 5 11
11 Afrika Son Droomsindroom 5 1 12
12 Sexy Selfie Bjarne Songs 12 2 13
13 Skyn Karlien Husselman 1 13 N
14 Skobbejak Reen (feat. Refentse) 11 10 15
15 Ek Is Daar Legkaart 1 15 N
16 Altyd Op My Vibe Angie Oeh 1 16 N
17 Nog 'n Keer Jammer 1 17 N
18 Angel Karlien Husselman 1 18 N
19 Want Ek Mis jou Hier Rooksein 1 19 N
20 Waars Jou Nanas Meneer Cee, DaLootz, Jay Music, Shay Moc 8 5 21
21 Elmboog Na Bo Jan Rhaap 86 1 16
22 Lieflik Elandre 9 3 25
23 Dankie Herman Kleinhans 76 1 24
24 My Blom John Rock Prophet 31 1 18
25 Bokswyn Caroline Grace 7 6 27
26 SOS  Francois van Coke 7 10 28
27 MEER Droomsindroom 3 14 20
28 Brannewynlippe Wikus Botma 51 1 30
29 Iemand help my  Bjarne (feat Snacci) 63 2 29
30 Amen Droomsindroom 3 16 23
31 Omdat Ek Wil Angie Oeh 1 31 N
32 Kom Loop Jan Rhaap 82 5 39
33 Ten Minste Vir My Zaan Sonnekus 26 2 31
34 Meisie van Fraserburg Francois Boyce 2 14 14
35 Suikerbos Stefan Jansen 57 1 33
36 Vakansie lilJayy x 10 8 37
37 Sys 'n Hoe Angie Oeh 2 17 17
38 Ek Kan Net Bid Zaan Sonnekus 60 1 26
39 Vergeet Spoegwolf 11 13 35
40 Stoute Boude Kevboii (feat Charlie Bees) 53 1 38

Leave a Reply

error: Content is protected !!