Arnold De Wet se nuwe solo-enkelsnit tref diep
Skaars ’n paar maande nadat hy die eerste enkelsnit van Inhoud Huis Musiek se nuwe been, The Shelter, vrygestel het,…
Stephan Visagie sing van hoop en geloof in nuwe snit
Die talentvolle diepstem-kunstenaar, Stephan Visagie, het onlangs laat glip dat hy volstoom besig is om aan nuwe materiaal te werk.…
Pieter Marcato se nuutste enkelsnit, Kuier Tot Die Son Opkom
Sanger Pieter Marcato het pas sy nuwe enkelsnit Kuier Tot Die Son Opkom bekend gestel. Dit is sy vierde enkelsnit…
Bernice West se Lyfie het digitale platforms aan die gons!
Bernice West, met haar borrelende persoonlikheid en uitsonderlike musiektalent, het die musiekbedryf stormgeloop sedert sy in 2019 as naaswenner aangewys…
Spesiale Aanbod: Koop een kaartjie vir die 2022 #NetMatrieks-Bootreis en kry een gratis!
As jy en jou vriende nog nie planne het vir julle matriekvakansie nie, moet julle gou spring! Die wegbreek van…
Q&A Sessie met Arnold de Wet
Arnold de Wet stel eerskomende Vrydag, 28 Oktober, sy splinternuwe enkelsnit bekend. El Shaddai is ‘n pragtige aanbiddingslied en is…
Opgewekte enkelsnit en musiekvideo van Renaldo besing die liefde
In sy splinternuwe enkelsnit, Ek Is Dalk Mal, sing Renaldo oor daardie gevoel wanneer jy elke dag van voor af…
AJ De Vos trap diep spore in die musiekbedryf en is hier om te bly
AJ DeVos is ’n 34-jarige sanger en musikant van die Oos-Rand in Gauteng. Hy is reeds twee jaar in die…
Claire Hopkins stel nuwe country-pop enkelsnit vry met ’n kragtige boodskap
Oor die afgelope paar jaar, het baie Suid-Afrikaners die dapper besluit geneem om ’n nuwe heenkome oorsee te soek. Hoewel…










