Reputasie het sopas 10 000 volgelinge op die Afrikaans Treffers Top 100 Spotify speellys verby gesteek.

Hierdie prestasie kom omtrent 18 maande na die speellys gemaak was en vir die publiek vrystel is.

Die Afrikaans Treffers Top 100 speellys word geïnspireer deur die grootste liedjies wat die meeste kyke op YouTube kry. Met die speellys bring Reputasie elke week die beste Afrikaanse musiek saam te bring op een speellys.

Interessante statistieke:

  • Die speellys groei met ongeveer 500 nuwe volgelinge elke maand.
  • Op Vrydae en Saterdae word die speellys die meeste keer gestroom.
  • Liedjies in die Top 10 van die speellys spog met tussen 200 en 320 strome per dag.
  • Jy kan jou plek bespreek op die speellys hier.

Luister na die speellys hier:

Open in Spotify

Leave a Reply

error: Content is protected !!