Held van Harte is hier met Aksie!
Held van Harte is terug het hul derde enkelsnit Aksie! Na hul debuut enkelsnitte Die Lig en Legkaart is hul…
Riaan Benade in die Top 10 en Steve Hofmeyr op die Reputasie Top 40
Hierdie week op die Reputasie Top 40. Bernice West spandeer haar 21ste week op No 1. Spontaan van Riaan Benade…
Waldo Greeff & Carma debuut op No 1 met Skadu’s van Grys, Kraakvars Top 40.
Hierdie week op die Kraakvars Reputasie Top 40. Waldo Greeff en Carma maak hul debuut op No 1 met Skadu’s…
Jan Blohm se Levi Jeans Gaan Oor Jenny en Bemagtiging van Vroue
Levi Jeans is die derde enkelsnit van Jan Blohm se nuwe album Jenny wat in Julie die lig gesien het.…
Moses Metro Man haal die artillerie uit met Lief & Leed
Moses Metro Man is terug na twee jaar met ‘n nuwe enkelsnit, Lief & Leed. Die snit is verseker ‘n…
Dotcosa debuut op No 1 met Verloor Jouself Op My, Kraakvars Reputasie Top 40
Hierdie week op die Kraakvars Reputasie Top 40, maak Dotcosa sy debuut op No 1 met Verloor Jouself Op My…
Reputasie Top 40 Trefferlys, in sy 20ste week.
Hierdie week op die Reputasie Top 40. Sonop-Blom van Bernice West spandeer haar 20ste week op No 1, terwyl haar…
Ek Wil Vir Jou Sê, Dozi se nuwe enkelsnit.
Die immergroen en talentvolle Dozi het in Mei vanjaar sy eerste enkelsnit, Partykeer Somtyds, van sy 19de album Vrede, vrygestel.…
Bloumoord weer Nommer 1, Kraakvars Reputasie Top 40
Hierdie week op die Kraakvars Reputasie Top 40, maak Bloumoord ‘n haarnaalddraai op die trefferlys met Dis Okay wat terug…
Sonop-blom vir vier maande al No 1, Reputasie Top 40
Sonop-Blom van Bernice West spandeer al vir 4 maande op die No 1 posisie, en daar is niemand wat daardie…










