Hierdie week op die Reputasie Top 40.

Sonop-Blom van Bernice West spandeer haar 20ste week op No 1, terwyl haar snit Die Hart No 2 beklee. Boude van Loufi is No 3. Al drie hierdie snitte behou hul posisie van die vorige week.

Noemenswaardige skuiwe op die Reputasie Top 40 trefferlys; 17 Shots van Christia Visser maak ‘n groot sprong vanaf No 32 na No 9. Lieg vir My van Riaan Benade maak sy verskyning op No 28.

Sien die res van die Reputasie Top 40 hieronder:

Leave a Reply

error: Content is protected !!