Hart – 4Werke
Hart – 4Werke WOW! Dis nou vir jou ‘n fantastiese liedjie en my eerste 5-ster wat ek gee vir ‘n…
Jonk in Afrikaans – Tussen Sterre
Suid-Afrika se nuutste Afrikaanse band is terug met ‘n nuwe liedjie Jonk in Afrikaans. Die Ghoema bekroonde band se nuutste…
Is Jy Spyt? – Irene-Louise van Wyk
Is jy spyt? is die nuwe enkelsnit van Irene-Louise van Wyk en hierdie lied is gepen deur Riana Nel. Die…
Dis Nie Sonde Nie – Brendan Peyper
Nee hierdie album is glad nie ‘n sonde nie en is lekker pret van die begin tot die einde. Die…
Die Lied Wat Skree – Heuning
Hierdie is nou die interessantste liedjie wat ek al ooit ‘n resensie op geskryf het. Heuning se debuut album is…
Jy Maak Dit Moeilik – Elme Churr
Ek hou baie van hierdie liedjie. Dit is lig op die ore en sag op diehart. Elme se stem is…
Asem – Vincent Gordon
Met hierdie een het ek letterlik my tyd gevat om ‘n resensie te skryf, want ek het gemengde gevoelens. Vincent…
Hittegolf – Franja du Plessis
Hierdie nuwe album van Franja du Plessis slaan sy ‘n paar goeie snare raak. Ek is nog altyd van die…
Rooilipsoene – Karlien van Jaarsveld
Karlien van Jaarsveld is terug met ‘n nuwe liedjie genaamd Rooilipsoene. Ek moet sê ek het die bekendstelling datum bietjie…
Reisiger – Refentse
Ek daar vat Refentse my op ‘n reis deur die wereld. Dis eg Refentse en val pragtig op die oor.…










