Hart – 4Werke

WOW! Dis nou vir jou ‘n fantastiese liedjie en my eerste 5-ster wat ek gee vir ‘n kunstenaar. Hart is die eerste enkel snit van 4Werke se 4de album getiteld 4by4. Hierdie group wat al ‘n geruime tyd al op die Afrikaanse musiek mark en hulle word net sterker met elke album wat hulle uitbring.  Hart sal elke hartsnaar  roer en jou laat voel dat jy net saam wil sing veral wanneer die koor begin en jou ore gevul met letterlik die beste liedjie van die jaar.

★★★★★

Leave a Reply

error: Content is protected !!