Ek hou baie van hierdie liedjie. Dit is lig op die ore en sag op diehart. Elme se stem is net perfek wanneer sy daardie koor beginne sing met die kitare is dit ‘n treffer liedjie. Ek het nog nie voorheen van Elme van gehoor nie tot ek van haar deur haar bemarking maatskappy gehoor het nie. Met genoeg radio speeltyd sal hierdie ‘n lekker treffer word vir die lang pad op pad see toe hierdie Desember.

★★★★☆

Leave a Reply

error: Content is protected !!