Hierdie is nou die interessantste liedjie wat ek al ooit ‘n resensie op geskryf het. Heuning se debuut album is in 2012 uitgereik en hierdie enkel snit is ‘n voorsmakie van hul nuwe album wat later die jaar verwag word. Die Lied Wat Skree is ‘n motiverende liedjie wat definitief jou oggend sal opkikker. Die jodel is ‘n nuwe kombinasie en nie die Afrikaanse musiek norme volg nie. Dis vars en iets nuuts. Wees op die uitkyk vir die res van die album.

★★★☆☆

Leave a Reply

error: Content is protected !!