Nee hierdie album is glad nie ‘n sonde nie en is lekker pret van die begin tot die einde. Die derde album van Brendan Peyper is vol gepak van toekomstige treffers en gaan definitief jy deurbraak album wees tot nog ‘n groter gehoor. Al die liedjies is besige en vol ritme, dit laat my wel vra vir een of twee stadige liedjies, maar Brendan het altyd tyd om dit vir sy vierde album te spaar.

Beste Liedjies: Dis Nie Sonde Nie, Jy Laat Dit Maklik Lyk, Maak Die Perde Los, Af Die Plaas Af, Klim Jou Everest & Ek Mis Jou Vir Niks Nie

★★★★☆

Leave a Reply

error: Content is protected !!