Rudi Claase oorvloei met dankbaarheid in sy nuutste enkelsnit
Rudi Claase is opnuut dankbaar met sy nuutste enkelsnit Hobo-Hallelujah. “Ek het ervaar hoe dit is om ryk én arm…
Hey Sonneblom op No 1, sewe nuwe snitte op die Kraakvars Top 40
Hierdie week op die Reputasie Kraakvars Top 40. Hey Sonneblom van Droomsindroom spandeer hul 8ste week op die top posisie.…
Jacques en Liezel jaag hul drome na met nuwe enkelsnit, Moving On!
Suid-Afrika se gunsteling geestelike duo, Jacques en Liezel, is terug met ’n splinternuwe enkelsnit wat daarop gemik is om luisteraars…
Wikus Botma het sopas sy derde enkelsnit, Blou vrygestel.
Wikus Botma het sopas sy derde enkelsnit, Blou vrygestel. Blou ontsluit daardie eerste-keer-stadige-dans-met-jou-liefling-by-‘n-garage-partytjie-energie. Botma het ‘n platekontrak geteken by Platinum…
TiNO, reik na die Sterre met debuut album
Met sy virale videos het die TikTok ster, TiNO, vir homself ‘n platekontrak los gesing en nou is sy langverwagte…
Sonneblom op No 1, Bloumoord op No 2, TiNO maak groot debuut, Kraakvars Top 40
Hierdie week op die Reputasie Kraakvars Top 40. Vir die sewende week in ‘n ry is Droomsindroom se Hey Sonneblom…
Bloumoord is terug met hul nuwe enkelsnit, Hey Jy
Bloumoord het pas hul nuwe enkelsnit getiteld; Hey Jy bekend gestel. Met hul treffers ‘Jy Moet Net Jouself Wees’ en…
“Band Or Bust” wenners Van Der Aven reik hul eerste Afrikaanse enkelsnit “Heimwee” uit.
Die folk- rock groep Van Der Aven (Roelof van der Merwe, Theunis van der Merwe en Paul Avenant) is een…
Zandri se debuut enkelsnit, Skildery
Zandri Botha, ’n graad 11-leerder aan die Hoërskool Pretoria-Noord, het vroeër die maand haar debuuttoetrede tot die Afrikaanse musiekmark gemaak…









