Kraakvars Top 40 - Hey SonneblomKraakvars Top 40 - Hey Sonneblom

Hierdie week op die Reputasie Kraakvars Top 40.

Vir die sewende week in ‘n ry is Droomsindroom se Hey Sonneblom op No 1. Hey Sonneblom deel nou 3de plek posisie rekord met die langste liedjie op die No 1 posisie met Xander Joubert (Jy Oortref My) en Gerduan Kemp (Sesde Sintuig).

Bloumoord se nuutste enkelsnit Hey Jy! maak hul debuut op No 2, die musiekvideo het meer as 8 400 kyke die afgelope week gekry. John Rock Prophet se My Blom is op No 3, dit is die liedjie se 15de week op die trefferlys.

AJ De Vos se Hier en Nou maak sy debuut op No 4. Hier en Nou het net onder die 4 000 kyke gekry op YouTube. Wikus Botma se Brannewynlippe is op No 5.

Tasha se Vergaan is op No 6, in haar eerste week op die trefferlys. Herman Kleinhans se Dankie is op No 7. Iemand Help My van Bjarne (feat. Snacci) is op No 8.

Jan Rhaap is op No 9 met Elmboog Na Bo en die Top 10 word voltooi deur Wouter van der Venter se My Bok.

  • Afstand van TiNo op No 14
  • Sterrekind van TiNo op No 15
  • In Wens van TiNo op No 24
  • Dans In Jou Taal van TiNo op No 29
  • Soveel Keer van Rohan Davis op No 34
  • Breyten Se Brief van TiNo op No 35
  • OD van Jacques Not Jack op No 39

Sien die volledige trefferlys hier:

Kraakvars Top 40 - 17 Junie 2022

No Liedjie Kunstenaar Weke op Trefferlys Hoogste Posisie Verlede Week
1 Hey Sonneblom Droomsindroom 7 1 1
2 Hey Jy! Bloumoord 1 2 N
3 My Blom John Rock Prophet 15 1 2
4 Hier en Nou AJ De Vos 1 4 N
5 Brannewynlippe Wikus Botma 35 1 8
6 Vergaan Tasha 1 6 N
7 Dankie Herman Kleinhans 60 1 7
8 Iemand help my  Bjarne (feat Snacci) 47 2 13
9 Elmboog Na Bo Jan Rhaap 70 1 3
10 My Bok Wouter van der Venter 4 2 6
11 Stoute Boude Kevboii (feat Charlie Bees) 40 1 16
12 Sterre KuierKoors 20 2 17
13 Vliegtuig Herman Kleinhans 75 3 9
14 Veilig Tuis Ruan Jordaan 4 8 12
15 Suikerbos Stefan Jansen 42 1 14
16 Ten Minste Vir My Zaan Sonnekus 15 2 21
17 Tydelik Harry Broersma 5 11 20
18 My Liewe Hemel 1925 Band 2 11 11
19 Sal Jy Saam My Kom Drink? Karel Bester 43 5 15
20 Kaalvoetliefde Marissa 20 1 18
21 Kom Loop Jan Rhaap 68 5 23
22 Alles Gee Jemma Catherine 6 3 4
23 21 VirAltyd Elsje 2 10 10
24 Al Die Woorde Gerduan Kemp (feat.Tasha) 7 14 22
25 Lonely Troebadoer Gian Groen 16 1 19
26 Ons Teen Die Wêreld Sharoney 43 2 24
27 Arm Julanie J 68 1 26
28 Ek Kan Net Bid Zaan Sonnekus 54 1 29
29 Jou Tipe Jaloers Gerduan Kemp 15 8 28
30 Soveel Keer Rohan Davis 1 30 N
31 Dis Klokslag So Karel Bester 24 8 R
32 Bobbejaan Inni Brauhaus Henning Joubert 5 3 27
33 Awe My Ma Se Kind Pret Kadet (feat Foksie Konyn) 66 2 32
34 OD  Jacques Not Jack 1 34 N
35 Jy Moet Net Jouself Wees Bloumoord 17 2 38
36 Kiss The Girl Khail West 31 3 33
37 Kateriena Malherbe TiNO 27 1 30
38 Die Onbekende Vincent Gordon 8 2 31
39 Heimwee Van Der Aven 1 39 N
40 Poetry Ashton Wheeler 19 5 37

Leave a Reply

error: Content is protected !!