Rooibos & Wijn sing vir Megan in nuwe enkelsnit.
Rooibos & Wijn is terug met ‘n nuwe EP, die keer, die lirieke dieper as ooit te vore. Megan, die…
Musiek Nuus & Trefferlyste
Rooibos & Wijn is terug met ‘n nuwe EP, die keer, die lirieke dieper as ooit te vore. Megan, die…
Rudi Claase is opnuut dankbaar met sy nuutste enkelsnit Hobo-Hallelujah. “Ek het ervaar hoe dit is om ryk én arm…
Hierdie week op die Reputasie Kraakvars Top 40. Hey Sonneblom van Droomsindroom spandeer hul 8ste week op die top posisie.…
Suid-Afrika se gunsteling geestelike duo, Jacques en Liezel, is terug met ’n splinternuwe enkelsnit wat daarop gemik is om luisteraars…
Wikus Botma het sopas sy derde enkelsnit, Blou vrygestel. Blou ontsluit daardie eerste-keer-stadige-dans-met-jou-liefling-by-‘n-garage-partytjie-energie. Botma het ‘n platekontrak geteken by Platinum…
Met sy virale videos het die TikTok ster, TiNO, vir homself ‘n platekontrak los gesing en nou is sy langverwagte…
Hierdie week op die Reputasie Kraakvars Top 40. Vir die sewende week in ‘n ry is Droomsindroom se Hey Sonneblom…
Bloumoord het pas hul nuwe enkelsnit getiteld; Hey Jy bekend gestel. Met hul treffers ‘Jy Moet Net Jouself Wees’ en…
“Breathe gaan oor hoe ons die herinneringe van mense wat uit ons lewens geskeur is, hetsy deur die dood of…
Die folk- rock groep Van Der Aven (Roelof van der Merwe, Theunis van der Merwe en Paul Avenant) is een…