#KompetisieTyd: Wen fotosessie saam met GK Kreativ
Jy kan ‘n fotosessie wen met komplimente van GK Kreativ, al wat jy moet doen is opteken vir Reputasie se…
Christiaan Baartman leer om aan te beweeg wanneer ‘n verhouding verbrokkel het in nuutste enkelsnit
Dit is nie altyd maklik om te aanvaar en te laat gaan wanneer ’n verhouding nie uitwerk nie. Tóg is…
Hey Sonneblom weer No 1, Luna & Elsjé in die Top 10, Kraakvars Top 40
Hierdie week op die Reputasie Kraakvars Top 40: Hey Sonneblom van Droomsindroom spandeer hul 6de week op No 1. Hey…
Rohan Davis se nuutste enkelsnit is sy beste werk nog!
Rohan Davis se nuutste enkelsnit, Soveel Keer (Spook) wys ‘n nuwe kant van hierdie Afrikaanse sanger. Davis vat die donker…
Elsjé se passie is onblusbaar in haar debuut enkelsnit en musiekvideo
Nuweling Elsjé se heel eerste enkelsnit, 21 Vir Altyd is nou digitaal beskikbaar. Dis ‘n lekker energieke pop liedjie met…
CheraLee se nuutste enkelsnit, Droomverlore, vier die liefde
CheraLee se nuutste enkelsnit, Droomverlore, is pas vrygestel en in dié liedjie sing sy oor ware liefde – dié een…
Wayne Cumming se eerste Afrikaanse enkelsnit, Teen My Wil
Pop kunstenaar Wayne Cumming het sopas sy eerste Afrikaanse enkelsnit, Teen My Wil vrygestel. Teen My Wil word beskryf as…
Hey Sonneblom blom op No 1, Dewald Gouws in die Top 5, Kraakvars Top 40
Hierdie week op die Reputasie Kraakvars Top 40. Droomsindroom se Hey Sonneblom is die 5de week heelbo aan die ranglys.…
Dangerous deur Erik Kruger tref die Nielsen Boeke 100 Topverkoper lys vir ‘n derde week in ‘n ry
Die hoogs-inspirerende boek, Dangerous, wat tans op almal se lippe is, het pas weer vir ‘n derde week in ‘n…
Candy Benson met 7 Dae in die Somer
Ondanks die harde klap wat Covid-19 die blonde borrelsangeres Candy Benson toegedien het, is sy terug met ’n spiksplinternuwe enkelsnit…









