Johnnie Takbak se Ode aan Boerseun-Lewe en Erfenis
Op die publisiteitsfoto van die groep Johnnie Takbak se jongste enkelsnit, Lê My Neer, sit ’n geraamte met ’n verweerde…
Beyoncé se nuwe album, ‘Cowboy Carter,’ strooi ‘n nuwe klankpalet oor musiekland
Die agtste studio-album van Beyoncé, genaamd Cowboy Carter is nou beskikbaar regoor die wêreld. Hierdie nuwe vrystelling volg op die…
Franja Du Plessis is hier met ‘n nuwe seisoen met ‘Deur Die Reën’
Die musikale landskap word opnuut verlig met die klanke van Franja du Plessis se splinternuwe enkelsnit, Deur Die Reën. Dit…
Ruan Josh se ‘Wysers’ is ‘n kreatiewe kruispad van musiek en menswees
In ‘n langverwagte terugkeer na die musiekarena, bring Ruan Josh sy sielvolle stem terug met ‘n splinternuwe album, Wysers. Na…
Sonskynklanke: Rowan Zerf se terugkeer na die musiekbedryf met ‘Net Hier Om Te Tan’
Dis vakansie en baie mense stroom na die strand om die laaste bietjie somerson te vang voordat die winter dit…
Nicola Dreyer verwelkom terug die liefde met “Jy Weet Dit Is Jy”
Nicola Dreyer, die talentvolle Suid-Afrikaanse sanger en liedjieskrywer, het sopas haar nuutste enkelsnit, Jy Weet Dit Is Jy, vry op…
Rudi Muller se nuutste enkelsnit, We’ll Rise
Op die publisiteitsomslag van die gospelsanger Rudi Muller se jongste enkelsnit, We’ll Rise, staan ’n gesiglose skare voor ’n kruis;…
Hansie en Grietjie – AfriForum Teater – 23 & 30 Maart 2024
Lank, lank, lánk gelede was daar ’n pittige jong man genaamd Hansie, en sy beeldskone sussie genaamd Grietjie. Die twee…
Pieter Marcato maak ‘n ode aan liefde met sy nuwe enkelsnit
Pieter Marcato het onlangs sy nuutste enkelsnit,”Maak My Mal”, vrygestel. op alle digitale platforms. Hierdie liedjie, Pieter se eerste vrystelling…
Christof van der Berg se nuwe enkelsnit – Movie
Die sanger Christof van der Berg het Afrikaanse musiekliefhebbers se harte gesteel met die uitreiking van sy debuut-enkelsnit “Wil jy…










