Posduif se nuwe album versprei soos ‘n veldbrand
Die lang wag is uiteindelik verby, want die gewilde musiekgroep, Posduif, is terug in die kollig met ’n vuurwarm enkelsnit…
Huisgenoot kondig Top 10 Mej Tiener 2024 finaliste aan!
Honderde inskrywings en baie opwinding later, is die top 10 finaliste van die splinternuwe weergawe van Huisgenoot se ikoniese Mej.…
Juan Griffith vind inspirasie in persoonlike ervaring vir nuwe enkelsnit, Langs Die Straat
Juan Griffith se nuutste enkelsnit, Langs Die Straat, is ‘n aangrypende uitdrukking van persoonlike berou en selfondersoek wat die luisteraar…
Sharoney vier ‘n dekade van musiek met nuwe blaadjie vir een keer
Sharoney word reeds vir ’n dekade lank geken aan haar borrelende persoonlikheid. Haar liefde vir die lewe is net so…
Luna Paige reik enkelsnitte uit en hou konserte in die Kaap en Pretoria om haar nuwe albums te vier!
Aanhangers kan uitsien na die bekendstelling van haar Afrikaanse nuutskepping “Dis die dors” en haar onlangse Engelse nuutskepping “Rather be…
Story Time – An Aerial Fairytale – AfriForum Teater – 13 April 2024
Take a leap of faith at Twisted Cirque’s annual showcase. This magical evening promises to bring your favourite fairytale to…
Musiekvideo van Petronel Baard en Johan Liebenberg se treffer-duet nou beskikbaar!
Sedert die vrystelling van die twee merkwaardige musikante, Petronel Baard en Johan Liebenberg, se sielvolle duet, Mag Jy, einde 2023,…
Temalied gee dubbele betekenis aan die woord crescendo
ATKV-Crescendofinalis Lucia Poggenpoel gee met die vrystelling van haar enkelsnit, My Crescendo, op 22 Maart dubbele betekenis aan hierdie Italiaanse…
Ghapi: Die Geheime Verrassing – AfriForum Teater – 6 April 2024
Wanneer jy die naam Ghapi sien, weet jy die volgende: Jy gaan vermaak word deur ’n singende tromspeler en sy…
Stop! What’s that sound? – AfriForum Teater – 5 April 2024
“Stop, what’s that sound?”, a snippet from the song “For what it’s worth” by Buffalo Springfield. And for those who…










