Wenke vir jong ontwerpers – klim so die leer na sukses!
Die modebedryf lyk glansryk – dink aan treffende modelle in asemrowende skeppings – en modeontwerp is dikwels ’n gewilde beroepskeuse…
Logan Pietersen se nuwe enkelsnit, Afrikaner Boervrou
Logan Pietersen se nuwe enkelsnit, Afrikaner Boervrou, is ‘n treffende huldeblyk aan die sterkte, deursettingsvermoë, en waarde van Suid-Afrikaanse vroue.…
Neil Sandilands & Die Band: 40 Dae & 40 Nagte Toer
Die Emmy-benoemde akteur en SAMA-benoemde musikant, Neil Sandilands, het bevestig dat hy en sy orkes (Schalk Joubert, Frank Freeman en…
Q&A met Dr Lizelle Grobler – Onbegrensde potensiaal van die menslike brein
Dr. Lizelle Grobler kan lees met ‘n blinddoek aan, maar dit alles te danke aan ons ongelooflike brein! Jy kan…
Benice se nuwe Gospellied, Twee of Drie
Benice, die gevierde gospelkunstenaar met ‘n kragtige boodskap van geloof en hoop, staan gereed om haar jongste enkelsnit, Twee Of…
Die Kaplyn-musiekblyspel ryg sewe Naledi-nominasies in
Die nominasies vir die Naledi-teatertoekennings vir 2023 is pas bekendgemaak en Die Kaplyn-musiekblyspel, ’n AfriForum-produksie uit die pen van Jannes…
‘n Kursus vir enigiemand wat graag wil liedjies skryf!
Musiek is ’n universele taal wat harte kan raak en bemoediging kan bring as dit die regte ore bereik. Die…
Kyk Die Kaplyn weer by die AfriForum Teater
Die Kaplyn (ook bekend as die Yati) was die heilige grond tussen Angola en die destydse Suidwes-Afrika. ’n Grens tussen…
Deon Groot se nuwe enkelsnit, Hand Op Die Bybel
Deon Groot se langverwagte enkelsnit Hand Op Die Bybel sy debuut gemaak op verskeie digitale platforms, ‘n uitsonderlike gebeurtenis wat…
BIA se Vlekkie In My Nekkie, die nuwe sensasie in Afrikaanse musiek
‘n Golf van opwinding oorstroom die Afrikaanse musiekbedryf met die amptelike uitreiking van die nuutste enkelsnit, Vlekkie In My Nekkie.…










