Carlissa Se Nuutste Enkelsnit, “Spookasem Sonop,” Bring Vrede en Inspirasie
Bekroonde Suid-Afrikaanse sanger-liedjieskrywer Carlissa is opgewonde om die vrystelling van haar nuutste enkelsnit, “Spookasem Sonop,” aan te kondig. Hierdie pragtig…
In geselskap met Posduif oor hul nuwe album, Brandstigter
Reputasie het onlangs bietjie gesels met die manne van Posduif. Lees ‘n bietjie meer oor hul nuwe album. Wat was…
Karin Hougaard en Alzanley Lizemore Bring “Muse” tot Lewe
In die viering van ATKV-Crescendo se vyftigste bestaansjaar in 2024, het die musikale sterre weer eens saamgespan om ‘n onvergeetlike…
Christia Visser neem elke dag weer daardie besluit met nuwe enkelsnit
Christia Visser, het sopas haar splinternuwe enkelsnit, “Ek Sal As Jy Sal“, vrygestel saam met ‘n treffende musiekvideo wat asemrowende…
Juanita Du Plessis verras aanhangers met nuwe enkelsnit op haar verjaarsdag
Juanita du Plessis een van Suid-Afrika se mees geliefde sangeresse, is terug met ’n splinternuwe enkelsnit, “Ek Belowe“. Die lied…
Meg van Wyk se debuut EP, “Trousseau”
Die musiekwêreld word met ‘n vars en unieke stem verryk deur die vrystelling van Meg van Wyk se debuut EP,…
Cobus “die Viking” Visser gedenk Hemofilie-maand vir bewusmaking
Die bekende Suid-Afrikaanse spreker, lewensafrigter, fasiliteerder en vuurloopinstrukteur, Cobus “die Viking” Visser, wil dié maand help om die kollig op…
Riaan Benadé oortref met sy tweede album “Die Lot”
Riaan Benadé, die bekende Afrikaanse sanger en liedjieskrywer, is terug met nuwe musiek ná vier jaar se wag. Sy debuut-album,…
Ampie se nuwe enkelsnit “Einde Waar Ons Begin”
Ampie, bekend vir sy diepgaande en betekenisvolle musiek, tree weer in die kollig met sy nuutste enkelsnit, “Einde Waar Ons…










