Afrikaans Top 100 – 11 Junie 2021

Hierdie week op die Afrikaans Top 100.

Appel se Dina spandeer sy tweede week op No 1, terwyl Hier Sal Jy Boer op No 2 vashou vir die tweede week in ‘n ry. Al twee hierdie snitte is van sy album Hardwerkende Man wat vanaf vandag beskikbaar is.

Reën se Vrystaat Vlaktes klim een posisie op na No 3.  Juan Boucher se Trou maak sy debuut op No 4 na die musiekvideo meer as 64 846 kyk die afgelope week gekry het.

Riaan Benadé se Spontaan sak terug vanaf No 3 na No 5. Vat ‘n Bietjie is op No 6. Want Jy Weet van Juan Boucher sak ook terug na No 7. Vuil Coke van Fatman behou sy posisie op No 8.

Sonop-Blom van Bernice West is terug in die Top 10 op No 9, dit was die liedjie se eerste keer buite die Top 10 vanaf dit vrygestel verlede jaar. Boerepompie van Ricus Nel & Snotkop voltooi die Top 10.

Nuwe liedjies op die trefferlys:

  • Lilly van Martin Bester op No 74

Statistieke hierdie week:

  • ‘n Totaal van 667 liedjies het hierdie week gekompeteer vir ‘n plek in die Top 100.
  • Al 667 liedjies het ‘n gekombineerde kyke van 486 293 495
  • Die totale nuwe kyke van die 667 liedjies hierdie week was 3 602 625 waarvan 2 728 470 behoort aan die liedjies in die Top 100.

Die Afrikaans Top 100 is ‘n opvolg van die vorige Top 40 wat deur Reputasie saamgestel was vanaf 22 Mei 2020 tot 18 Oktober 2020. Die historiese data word in die Afrikaans Top 100 vasgevang.

Die Afrikaans Top 100 meng ‘n verskeidenheid van faktore om die grootste liedjies elke week saam te stel. Die data is gebaseer op data wat van YouTube genereer word van amptelike – musiekvideos en – klank vrystellings. Die trefferlys volg ‘n skedule van Vrydag tot Donderdag.

Afrikaans Top 100 - 11 Junie 2021

Posisie Liedjie Kunstenaar Verlede Week Weke Op Trefferlys Hoogste Posisie
1 Dina Appel 1 3 1
2 Hier Sal Jy Boer Appel 2 4 1
3 Vrystaat Vlaktes Reën 4 8 2
4 Trou Juan Boucher N 1 4
5 Spontaan Riaan Benadé 3 19 1
6 Vat 'n Bietjie Riaan Benadé 5 19 2
7 Want Jy Weet Juan Boucher 6 7 4
8 Vuil Coke Fatman 8 19 1
9 Sonop-Blom Bernice West 11 19 1
10 Boerepompie Ricus Nel & Snotkop 13 19 4
11 Funky Biggy (feat. Jack Parow, Loufi & beatsbyhand) 7 3 7
12 Ek Dink Ek Mis Maar Net Jou Hart Juan Boucher 12 19 5
13 Peanut Butter Biggy feat. Early B 14 11 2
14 My Lief Janie Bay (feat. Majozi & Early B) 28 2 14
15 Nonna Appel 17 19 6
16 Dis Wie Ons Is Bok van Blerk 15 7 12
17 Binne & Buite Elandré 45 6 17
18 Dik en Dun Brendan Peyper 19 8 9
19 Nallies Riaan Benadé  10 3 7
20 Kyk Na My Hart Rooksein 22 19 6
21 Hardwerkende Man Appel 9 2 9
22 Die Land Steve Hofmeyr, Bok van Blerk, Bobby van Jaarsveld, Ruhan Du Toit, & Jay 21 19 13
23 Lieg Vir My Riaan Benade 18 19 10
24 Bokkies Jag Ricus Nel 25 4 22
25 Maak My Jou Tequila Demi Lee Moore 20 19 4
26 Kom Binne Bernice West 24 19 8
27 O Kind Bernice West 16 11 3
28 F250 Appel 27 19 14
29 Baas Vannie Plaas Loufi 30 19 11
30 Hardekole Ricus Nel, Adam Tas, Bok van Blerk, Refentse 38 19 8
31 Verander Spoegwolf 26 10 19
32 By Jou Voete Lê Ray Dylan 29 7 8
33 'n Dubbel vir die DJ Kurt Darren (feat Snotkop) 31 7 28
34 Gooi Mielies Jan Jan Jan 33 19 8
35 Vuur Op Die Water Elandré 34 18 27
36 Ek Like Hoe Jy Dans Che (feat. Snotkop) 32 19 7
37 Ek Bly 'n Boer Jan Jan Jan 37 19 10
38 Rig Jou Oë Na Die Berge Jo Black (feat. Refentse) 35 7 7
39 Ons Sal Self Verskeie Kunstenaar 36 19 21
40 Plus Minus Maal Deel Liezel Pieters 39 12 27
41 Word Wakker Jan Blohm 40 18 21
42 I Recall a Gypsy Woman Ricus Nel 48 19 19
43 Onthou Jy Om Jonk' Juan Boucher 46 19 23
44 Pens En Pootjies Snotkop 44 18 25
45 Trouvrou Brendan Peyper 43 19 18
46 Waar Die Wind My Waai Elandré  47 7 23
47 Boerseun Jan Bloukaas 50 19 20
48 Oorleef Dewald Wasserfall 41 11 16
49 Wys Jou Vleis Jan Jan Jan 61 16 27
50 Bosveld TV Ricus Nel 56 6 50
51 Keeza Riaan Benade 54 9 24
52 Komma Fokofpolisiekar 55 15 25
53 Te Veel Jay 53 19 14
54 Plaasjapie Robbie Wessels 68 7 37
55 Ons Word Een Juan Boucher 58 7 30
56 Dorp Toe FATMAN 42 14 15
57 Die RSA Is In My DNA Jan Jan Jan 49 6 3
58 Dors Jay & Lianie May 60 18 27
59 Wit Skoene Loufi 52 15 29
60 Die Goeie Ou Dae Kurt Darren 62 8 34
61 Vasdanslyf Brendan Peyper 51 16 24
62 Doef Doef Synth Peter (feat. Katinka, Loufi, What The Faf & Wortel Kombat) 59 17 20
63 Tussen Die Lakens Elandré 63 11 28
64 Jou Land Appel 70 16 25
65 Whiskey en Jy Juan Boucher 64 4 37
66 Jy Laat Dit Maklik Lyk Brendan Peyper 73 6 59
67 Lê Bietjie Langer Jay 65 7 34
68 Tameletjie Appel 69 7 40
69 In Die Bosveld Juan Boucher & Neil Somers 66 8 34
70 Khoi and Son Robbie Wessels 74 6 64
71 17 Shots Christia Visser 72 6 46
72 Ek Glo Nog In Jou Janie Bay & Naie Reenwolf 75 8 21
73 Die Sluise Van Die Hemel Robbie Wessels 71 4 56
74 Lilly Martin Bester N 1 74
75 As Die Hieppies Begin Dans Wouter van de Venter 78 7 38
76 Lemoene Appel & Bok van Blerk 80 4 70
77 Vier Woorde Tarryn Lamb 77 4 66
78 Die Gelofte Adam Tas, Chris Chameleon, Appel, Juan Boucher, Ghapi 76 4 62
79 Jagter Appel 81 6 65
80 Jy Bly Stil Van Pletzen (feat Jack Parow) 83 6 57
81 Sewe Oseane Andriëtte  87 17 16
82 Ek sweer Twee 91 6 58
83 Jy Bly Nog By Jou Mamma Dirk Van Der Westhuizen 89 12 19
84 Potte (feat. Jack Parow & Justin Vega) Early B 88 4 75
85 Sak Sara Early B & Jack Parow 86 10 28
86 Playa Biggy (feat. YoungstaCPT & beatsbyhand) 57 3 57
87 Jessica Ray Dylan 92 4 87
88 Kom Lê My Neer Appel 79 6 79
89 Jou Lippe Danny Smoke 99 6 82
90 Ruk Die Dam Juanita Du Plessis (feat. Snotkop) 82 6 67
91 Boude Loufi 84 7 40
92 Party Tyd Kurt Darren 85 6 63
93 Doenit Als Vir Liefde Ivan Roux 96 6 66
94 Heupe Bevok (feat Beatsbyhand) 94 6 81
95 Die Hart Bernice West 93 10 37
96 Lei My Na Die Water Demi-Lee Moore 90 4 90
97 Somerson (Remastered) Appel 97 4 91
98 Goochy Rokkie (Maak 'n Ding Lekker) Dirk Van Der Westhuizen 98 5 88
99 Stukkie Jive Bevok (feat. Dirk Van Der Westhuizem 67 9 2
100 Liefde Maak Jan Blohm 95 6 74

Leave a Reply

error: Content is protected !!