RudiTheOutsider se nuutste enkelsnit handel oor onvoorwaardelike liefde
Mense sê dat wanneer armoede aan die voor deur klop, gaan liefde by die agterdeur uit. Hierdie snit gaan juis…
Musiek Nuus & Trefferlyste
Mense sê dat wanneer armoede aan die voor deur klop, gaan liefde by die agterdeur uit. Hierdie snit gaan juis…
Alba V het pas haar enkelsnit, Ek Vat Jou Saam, vrygestel en dié 14-jarige aan die Helpmekaar Kollege, in Johannesburg,…
Gevoel van Veiligheid het pas hul nuwe enkelsnit, Druppels, en dié liedjie se musiekvideo vrygestel en het vertel dat dit…
Die broer-duo, Droomsindroom, het pas hul enkelsnit, Hey Sonneblom, vrygestel en in dié enkelsnit wil Kirsten en Kyle Schlebusch luisteraars…
Karel Bester se baritoon is bedrieglik. As dit nie was vir die kraakvars produksie nie, sou ek jou nie blameer…
Na die suksesvolle vrystelling van haar derde enkelsnit en musiekvideo – Pray – in 2021, is die talentvolle sanger, liedjieskrywer…
Sanger Vincent Gordon het bekendheid verwerf met sy pop treffers soos Stap Soos Karlien en Dis Die Liefde Wat Tel…
Sanger en Liedjieskrywer, Stefan Jansen, het onlangs vier nuwe enkelsnitte bekend gestel tydens sy vertoning by die AfriForum teater in…
Dié maand word ondersteuners van die (brullende) singende leeu, Lion Jay, sommer met twee enkelsnitte, wat gesamentlik uitgereik word, bederf.…
Armand Joubert is terug met sy eerste oorspronklike snit vir 2022. I Got You volg in die spore van Joubert…