Wees braaf saam met Jan Jan Jan, Boerboel Wear en Solidariteit Helpende Hand
Boerboel Wear se humoristiese reklame, stuitige tannies, aanskoulike modelle en Jan Jan Jan, Suid-Afrika se eie ‘Boere Boyband’, vermaak die…
Die Wildberries sing oor ‘n toevallige liefde met hul nuwe treffer!
Nadat die talentvolle duo die laaste paar jaar aan hul oorspronklike musiek gewerk en vervolmaak het, is Die Wildberries uiteindelik…
Kyk Legkaart se nuwe enkelsnit, NUWE REISE se omslag hier!
Die Afrikaanse duo, Legkaart, het geen bekendstelling nodig nie en ons is baie opgewonde vir hul splinternuwe enkelsnit, Nuwe Reise,…
Jeanette Pretorius se nuutste enkelsnit inspireer trots in Afrikaans
Sedert luisteraars bykans drie dekades gelede met Jeanette Pretorius se heuningstem kennis gemaak het, het sy diep in musiekharte ingekruip.…
Van West, die “Ouboet” van die uiters talentvolle West-familie ryk uiteindelik sy eerste enkelsnit uit.
Met Van West se heel eerste vuurwarm enkelsnit Vuur En Vlam, skop hy af met ‘n jol van sy opkomende…
Talana Vuren-Kuhn verwelkom nuwe baba dogtertjie!
Talana Vuren-Kuhn se tweede dogter is sopas gebore. Die nuwe dogter se naam is Mia Kuhn en sy het ’n…








