Impulsief

Hierdie week op die Kraakvars Top 40.

Barto Swiegers se tweede enkelsnit, Impulsief spandeer sy 4de nie-opeenvolgende week op No 1. Foto’s van Dodo Nyoka is op No 2, na die liedjie verlede week op No 3 was.

‘n Volledige artikel sal in die nuwe week verskyn, wanneer Reputasie weer volstoom aan die gang is.

Sien die volledige Kraakvars Top 40 hier:

Kraakvars Top 40 - 6 Januarie 2023

No Liedjie Kunstenaar Weke op Trefferlys Hoogste Posisie Verlede Week
1 Impulsief Barto 6 1 2
2 Foto's Dodo Nyoka 10 1 3
3 H2Oë Barto 19 1 5
4 Nora Vlok Die Heuwels Fantasties & Appel 2 4 4
5 Net Een Keer Samantha Leonard 11 1 6
6 Dans met Gevaar Juan Boucher 2 1 1
7 Ditjies & Datjies FATMAN & Lianie May 6 3 7
8 Ek sê so Irene-Louise van Wyk 2 8 8
9 Bosveld Vakansie Prop 11 4 9
10 Jagvat Jan Rhaap 11 2 10
11 As Die Plaas Byt Marissa 11 8 14
12 Witblits Eloff 24 2 12
13 Wat Maak Hy Daar Kris Ray 5 4 11
14 Katools Kevboii 11 7 13
15 Plaaslewe Anlia Star 12 1 16
16 Ek Wens Ray Dylan 10 3 17
17 Jy is My Huis Dodo Nyoka 9 7 15
18 Kaap Ryno Velvet & Jan Blohm 16 2 19
19 My Nannas Wikus Botma 12 4 18
20 Hey Sonneblom Droomsindroom 36 1 20
21 As Jy Praat Dodo Nyoka 9 5 25
22 Sonder Liefde Andriette 6 6 24
23 Drink Frikkie Braadbroodjie 4 23 30
24 Kwaaitjie Prop 23 1 23
25 10 Uit 10 Rooksein 8 3 27
26 Afrika Son Droomsindroom 15 1 22
27 Dankie Herman Kleinhans 82 1 28
28 Skobbejak Reen (feat. Refentse) 24 10 33
29 Liefde Sonder 'n Maar Nadine 6 4 21
30 Wie's Jou Kat? Danny Smoke 10 19 32
31 Mooiste Meisies Angie Oeh 9 10 31
32 Sandkasteel Nicholis Louw 6 18 37
33 Kopskud Revolusie Droomsindroom (feat Spoegwolf) 16 4 35
34 Hartseer Freaks Francois van Coke & Hunter Kennedy 6 8 29
35 Altyd Op My Vibe Angie Oeh 8 16 39
36 Tussen Die Lyne Jan Blohm & Ryno Velvet 24 5 40
37 Vuur en Vlam Van West 4 25 38
38 Bella Droomsindroom 14 6 R
39 Hobo-Hallelujah Rudi Claase 17 4 36
40 Gereed Om Weer Seer Te Kry Samantha Leonard 8 14 R

Leave a Reply

error: Content is protected !!