Lisa Taylr stel debuut album vry met enkelsnit, Summer Nights
Na die vrystelling van haar eerste enkelsnit, Quicksand, in November verlede jaar, stel die sewentienjarige Lisa Taylr nou uiteindelik haar…
Early B en die Jacaranda FM Drive with Rob and Roz deel hulle ervaring in Mauritius!
Vanaf 21 Januarie to 28 Januarie 2023, het Early B, Rob Forbes en Rozanne McKenzie van die Drive Show op…
Delano Jooste het sopas sy tweede enkelsnit vrygestel, Never Enough
Never Enough het begin as ‘n klaviermelodie wat Delano eendag in 2021 in sy slaapkamer gespeel het. Terwyl hy van…
Robert Bolton reg vir die musiekindustrie met debuutsnit, Toy Train
Robert Bolton het die afgelope paar maande naam gemaak as deelnemer aan Die Kontrak 2- realiteitskompetisie en nou is hy…
Top Artists Collaborate In Support Of The Nuclear Lyricist Stephen Gawking
Stephen Gawking‘s latest release is a jampacked collaboration with music heavyweights Loufi, Gazelle, HemelBesem & Vicus Visser. Ijay Swanepoel is…
David Fourie gee nuwe lewe aan bekende Donna Summer-treffer!
David Fourie het beslis geen bekendstelling nodig nie. Sedert hy in 2002 sy buiging op die SA IDOLS-verhoog gemaak het,…
Legkaart skop 2023 af met ‘n nuwe enkelsnit!
Na drie suksesvolle radiotreffers, het Legkaart beslis nie meer bekendstelling nodig in musiekkringe nie. Hierdie dinamiese duo het verlede jaar…










