Hierdie week op die Kraakvars Top 40:

Die band Legkaart se nuwe enkelsnit, Nuwe Reise maak sy debuut op No 1 hierdie week. Die liedjie het ‘n ongelooflike 48 000 kyke gekry die afgelope week. Nuwe Reise is Legkaart se derde No 1 liedjie op die Kraakvars Top 40, en is hul 4de Top 10 treffer.

Foto’s van Dodo Nyoka is op No 2, dit is die liedjie se 13de week in die Top 3 van die trefferlys waarvan 3 weke op No 1 was. Barto Swiegers het twee liedjies in die Top 10, met Impulsies op No 3 en H2Oë op No 4.

Nora Vlok van Die Heuwels Fantasties & Appel is op No 5. Net Een Keer van Samantha Leonard is op No 6, dit is die liedjie se 12de week in die Top 10. Ditjies & Datjies van FATMAN & Lianie May is op No 7.

Dans met Gevaar van Juan Boucher is op No 8, die liedjie het 2023 op No 1 begin. Jagvat van Jan Rhaap is op No 9. Die Top 10 word voltooi deur As Die Plaas Byt van Marissa, wat haar 5de week in die Top 10 spandeer.

Hier is die liedjies wat weer op die trefferlys verskyn hierdie week:

  • Sandkasteel van Nicholis Louw op No 38
  • Bella van Droomsindroom op No 39

Sien die volledige Kraakvars Top 40 hier:

Kraakvars Top 40 - 28 Januarie 2023

No Liedjie Kunstenaar Weke op Trefferlys Hoogste Posisie Verlede Week
1 Nuwe Reise Legkaart 1 1 N
2 Foto's Dodo Nyoka 13 1 3
3 Impulsief Barto 9 1 1
4 H2Oë Barto 22 1 4
5 Nora Vlok Die Heuwels Fantasties & Appel 5 4 5
6 Net Een Keer Samantha Leonard 14 1 6
7 Ditjies & Datjies FATMAN & Lianie May 9 3 7
8 Dans met Gevaar Juan Boucher 5 1 10
9 Jagvat Jan Rhaap 14 2 12
10 As Die Plaas Byt Marissa 14 8 8
11 Hobo-Hallelujah Rudi Claase 20 4 30
12 Bosveld Vakansie Prop 14 4 9
13 Ek sê so Irene-Louise van Wyk 5 8 11
14 Witblits Eloff 27 2 13
15 Ek Wens Ray Dylan 13 3 14
16 Jy is My Huis Dodo Nyoka 12 7 19
17 Katools Kevboii 14 7 15
18 Plaaslewe Anlia Star 15 1 16
19 Kaap Ryno Velvet & Jan Blohm 19 2 20
20 Wat Maak Hy Daar Kris Ray 8 4 17
21 As Jy Praat Dodo Nyoka 12 5 18
22 Don't Be a Doos (Slamma D Remix) Slamma D 2 22 22
23 Hey Sonneblom Droomsindroom 39 1 25
24 My Nannas Wikus Botma 15 4 23
25 Drink Frikkie Braadbroodjie 7 21 21
26 Sonder Liefde Andriette 9 6 24
27 Vuur en Vlam Van West 7 25 29
28 10 Uit 10 Rooksein 11 3 26
29 Kwaaitjie Prop 26 1 31
30 Dankie Herman Kleinhans 85 1 32
31 Afrika Son Droomsindroom 18 1 27
32 Mooiste Meisies Angie Oeh 12 10 35
33 Kopskud Revolusie Droomsindroom (feat Spoegwolf) 19 4 28
34 Hartseer Freaks Francois van Coke & Hunter Kennedy 9 8 37
35 Liefde Sonder 'n Maar Nadine 9 4 34
36 Altyd Op My Vibe Angie Oeh 11 16 36
37 Wie's Jou Kat? Danny Smoke 13 19 33
38 Sandkasteel Nicholis Louw 8 18 R
39 Bella Droomsindroom 16 6 R
40 Gereed Om Weer Seer Te Kry Samantha Leonard 11 14 40

Leave a Reply

error: Content is protected !!