HIerdie week op die Kraakvars Top 40

Nuwe Reise van Legkaart behou hul posisie op No 1, na die liedjie verlede week sy debuut op No 1 gemaak het. Nuwe Reise is Legkaart se derde No 1 liedjie op die Kraakvars Top 40, en is hul 4de Top 10 treffer.

Dodo Nyoka se Foto’s behou sy posisie op No 2. Barto Swiegers se twee enkelsnitte beklee No 3 en No 4, met H2Oë en Impulsief. Nora Vlok van Die Heuwels Fantasties & Appel is op No 5.

Hobo-Hallelujah van Rudi Claase klim hierdie week terug in die Top 10, na No 6. Die vorige keer wat die liedjie in die Top 10 was in September 2022.

Net Een Keer van Samantha Leonard is op No 7.Ditjies & Datjies van FATMAN & Lianie May is op No 8, dis die liedjie se 10de week op die trefferlys.

Op No 9 Juan Boucher met Dans met Gevaar, dis die liedjie se 6de week in die Top 10. Die Top 10 word voltooi deur Bosveld Vakansie van Prop.

Die nuwe liedjie op die trefferlys sluit in:

  • Toy Train van Robert Bolton op No 21
  • Beskerm Jou Hart van Deidré Barnard op No 34

Ander leidjies wat al voorheen op die trefferlys verskyn het wat terugkeer:

  • Die Oorlog Behoort Aan U van Morné op No 29, dis ook ‘n nuwe hoogtepunt vir die liedjie.

Sien die volledige trefferlys hier:

Kraakvars Top 40 - 3 Februarie 2023

No Liedjie Kunstenaar Weke op Trefferlys Hoogste Posisie Verlede Week
1 Nuwe Reise Legkaart 2 1 1
2 Foto's Dodo Nyoka 14 1 2
3 H2Oë Barto 23 1 4
4 Impulsief Barto 10 1 3
5 Nora Vlok Die Heuwels Fantasties & Appel 6 4 5
6 Hobo-Hallelujah Rudi Claase 21 4 11
7 Net Een Keer Samantha Leonard 15 1 6
8 Ditjies & Datjies FATMAN & Lianie May 10 3 7
9 Dans met Gevaar Juan Boucher 6 1 8
10 Bosveld Vakansie Prop 15 4 12
11 Ek sê so Irene-Louise van Wyk 6 8 13
12 Jagvat Jan Rhaap 15 2 9
13 As Die Plaas Byt Marissa 15 8 10
14 Wat Maak Hy Daar Kris Ray 9 4 20
15 Ek Wens Ray Dylan 14 3 15
16 Witblits Eloff 28 2 14
17 Plaaslewe Anlia Star 16 1 18
18 Jy is My Huis Dodo Nyoka 13 7 16
19 Don't Be a Doos (Slamma D Remix) Slamma D 3 19 22
20 Kaap Ryno Velvet & Jan Blohm 20 2 19
21 Toy Train Robert Bolton 1 21 N
22 Katools Kevboii 15 7 17
23 My Nannas Wikus Botma 16 4 24
24 As Jy Praat Dodo Nyoka 13 5 21
25 Sonder Liefde Andriette 10 6 26
26 Hey Sonneblom Droomsindroom 40 1 23
27 Drink Frikkie Braadbroodjie 8 21 25
28 Vuur en Vlam Van West 8 25 27
29 Die Oorlog Behoort Aan U Morné  2 29 R
30 Dankie Herman Kleinhans 86 1 30
31 Mooiste Meisies Angie Oeh 13 10 32
32 Afrika Son Droomsindroom 19 1 31
33 Sandkasteel Nicholis Louw 9 18 38
34 Beskerm My Hart Deidre Barnard 1 34 N
35 Kwaaitjie Prop 27 1 29
36 Liefde Sonder 'n Maar Nadine 10 4 35
37 10 Uit 10 Rooksein 12 3 28
38 Altyd Op My Vibe Angie Oeh 12 16 36
39 Gereed Om Weer Seer Te Kry Samantha Leonard 12 14 40
40 Hartseer Freaks Francois van Coke & Hunter Kennedy 10 8 34

Leave a Reply

error: Content is protected !!