Die Heuwels Fantasties & Appel klim na No 1, Armand Joubert & Connor Rhys se Top 5 debuut en Janie Bay nuwe treffer is in die Top 10.

Hierdie week op die Kraakvars Top 40,

Nora Vlok van Die Heuwels Fantasties & Appel klim na sewe weke op die trefferlys al die pad na No 1, die liedjie wat verlede week op No 5.

Barto Swiegers beklee die No 2 en No 3 posisies met H2Oë en Impulsies onderskeidelik. Foto’s van Dodo Nyoka is op No 4.

Armand Joubert & Connor Rhys maak hul debuut op No 5 met Toxic Love. Toxic Love is Connor se eerste enkelsnit, en ‘n welverdiende toetrede tot die musiek industrie.

Hobo-Hallelujah van Rudi Claase is op No 6, dit is die liedjie se tweede opeenvolgende week in die Top 10 en op No 6. Hobo-Hallelujah het voorheen op No 4 sy hoogte punt bereik.

Net Een Keer van Samantha Leonard is op No 7.

Janie Bay se nuwe enkelsnit, Die Dansvloer maak sy buiging op No 8. Die liedjie is geïnspireer deur ‘n kennis van Janie se onlangse enkelreis na Europa. 

Ditjies & Datjies van FATMAN & Lianie May is op No 9. Die Top 10 word voltooi deur Nuwe Reise van Legkaart  is op No 10, die liedjie was die afgelope twee weke op No 1.

Die nuwe liedjie op die trefferlys sluit in:

  • Ek Ly Aan van Droomsindroom op No 11
  • Pampoene Op Die Dak van Willem van der Ryst op No 25

Ander liedjies wat al voorheen op die trefferlys verskyn het wat terugkeer:

  • Bella van Droomsindroom op No 35

Sien die volledige Kraakvars Top 40 hier:

Kraakvars Top 40 - 10 Februarie 2023

No Liedjie Kunstenaar Weke op Trefferlys Hoogste Posisie Verlede Week
1 Nora Vlok Die Heuwels Fantasties & Appel 7 1 5
2 H2Oë Barto 24 1 3
3 Impulsief Barto 11 1 4
4 Foto's Dodo Nyoka 15 1 2
5 Toxic Love Armand Joubert & Connor Rhys 1 5 N
6 Hobo-Hallelujah Rudi Claase 22 4 6
7 Net Een Keer Samantha Leonard 16 1 7
8 Die Dansvloer Janie Bay 1 8 N
9 Ditjies & Datjies FATMAN & Lianie May 11 3 8
10 Nuwe Reise Legkaart 3 1 1
11 Ek Ly Aan  Droomsindroom 1 11 N
12 Bosveld Vakansie Prop 16 4 10
13 Jagvat Jan Rhaap 16 2 12
14 Wat Maak Hy Daar Kris Ray 10 4 14
15 Dans met Gevaar Juan Boucher 7 1 9
16 Katools Kevboii 16 7 22
17 Ek Wens Ray Dylan 15 3 15
18 Witblits Eloff 29 2 16
19 Plaaslewe Anlia Star 17 1 17
20 As Die Plaas Byt Marissa 16 8 13
21 Jy is My Huis Dodo Nyoka 14 7 18
22 Ek sê so Irene-Louise van Wyk 7 8 11
23 Kaap Ryno Velvet & Jan Blohm 21 2 20
24 Don't Be a Doos (Slamma D Remix) Slamma D 4 19 19
25 Pampoene Op Die Dak Willem van der Ryst 1 25 N
26 Sonder Liefde Andriette 11 6 25
27 My Nannas Wikus Botma 17 4 23
28 Drink Frikkie Braadbroodjie 9 21 27
29 Hey Sonneblom Droomsindroom 41 1 26
30 As Jy Praat Dodo Nyoka 14 5 24
31 Afrika Son Droomsindroom 20 1 32
32 Sandkasteel Nicholis Louw 10 18 33
33 Die Oorlog Behoort Aan U Morné  3 29 29
34 Kwaaitjie Prop 28 1 35
35 Bella Droomsindroom 17 6 R
36 Dankie Herman Kleinhans 87 1 30
37 Vuur en Vlam Van West 9 25 28
38 Mooiste Meisies Angie Oeh 14 10 31
39 Liefde Sonder 'n Maar Nadine 11 4 36
40 Hartseer Freaks Francois van Coke & Hunter Kennedy 11 8 40

Leave a Reply

error: Content is protected !!