Kraakvars Top 40 - 17 Feb 2023Kraakvars Top 40 - 17 Feb 2023

Hierdie week op die Kraakvars Top 40

Elizma Theron se nuwe enkelsnit, Man So Na My Hart maak haar debuut op No 1, die liedjie se musiekvideo het meer amper 36 000 kyke in die monitor week gekry. Dit is ook Elizma se eerste enkelsnit op die trefferlys.

Op No 2 is Barto Swiegers se Impulsief, dit is die liedjie se 12 week op die trefferlys en in die Top 10.

Foto’s van Dodo Nyoka is op No 3. Verlede week se No 1,Nora Vlok van Die Heuwels Fantasties & Appel sak terug na No 4.

Net Een Keer van Samantha Leonard is op No 5. Dit is die liedjie se 15de week op die trefferlys en 9de week in die Top 5.

H2Oë van Barto Swiegers is op No 6. Ditjies & Datjies van FATMAN & Lianie May is op No 7. Hobo-Hallelujah van Rudi Claase is vir die derde week in ‘n ry in die Top 10 as ook hierdie week op No 8.

Jagvat van Jan Rhaap is op No 9. Die Top 10 word voltooi deur Bosveld Vakansie van Prop.

Sien die volledige Kraakvars Top 40 hier:

Kraakvars Top 40 - 17 Februarie 2023

No Liedjie Kunstenaar Weke op Trefferlys Hoogste Posisie Verlede Week
1 Man So Na My Hart Elizma Theron 1 1 N
2 Impulsief Barto 12 1 3
3 Foto's Dodo Nyoka 16 1 4
4 Nora Vlok Die Heuwels Fantasties & Appel 8 1 1
5 Net Een Keer Samantha Leonard 17 1 7
6 H2Oë Barto 25 1 2
7 Ditjies & Datjies FATMAN & Lianie May 12 3 9
8 Hobo-Hallelujah Rudi Claase 23 4 6
9 Jagvat Jan Rhaap 17 2 13
10 Bosveld Vakansie Prop 17 4 12
11 As Die Plaas Byt Marissa 17 8 20
12 Wat Maak Hy Daar Kris Ray 11 4 14
13 Ek Ly Aan  Droomsindroom 2 11 11
14 Katools Kevboii 17 7 16
15 Ek Wens Ray Dylan 16 3 17
16 Dans met Gevaar Juan Boucher 8 1 15
17 Witblits Eloff 30 2 18
18 Ek Sal My Vingers Af Baklei Angel De Lange 1 18 N
19 Nuwe Reise Legkaart 4 1 10
20 Kaap Ryno Velvet & Jan Blohm 22 2 23
21 Hou My Vas Natasha van der Merwe 1 21 N
22 Ek sê so Irene-Louise van Wyk 8 8 22
23 Plaaslewe Anlia Star 18 1 19
24 Jy is My Huis Dodo Nyoka 15 7 21
25 Ontlaai Ilan van Staden 1 25 N
26 Don't Be a Doos (Slamma D Remix) Slamma D 5 19 24
27 Sonder Liefde Andriette 12 6 26
28 Hey Sonneblom Droomsindroom 42 1 29
29 Die Dansvloer Janie Bay 2 8 8
30 As Jy Praat Dodo Nyoka 15 5 30
31 Drink Frikkie Braadbroodjie 10 21 28
32 My Nannas Wikus Botma 18 4 27
33 Bella Droomsindroom 18 6 35
34 Toxic Love Armand Joubert & Connor Rhys 2 5 5
35 Afrika Son Droomsindroom 21 1 31
36 Kwaaitjie Prop 29 1 34
37 Dankie Herman Kleinhans 88 1 36
38 Sandkasteel Nicholis Louw 11 18 32
39 10 Uit 10 Rooksein 13 3 R
40 Liefde Sonder 'n Maar Nadine 12 4 39

Leave a Reply

error: Content is protected !!