Karah’s Latest Single ‘Dance of Life’ Explores the Metaphor of Love as a Dance
South African singer/songwriter Karah has just released her latest single, Dance of Life, on 23 March 2023. The song was…
Anzelle stel debuut enkelsnit en musiekvideo “Klein Botteltjie Groot Gif”
Anzelle is seker een van die mees belowende jong opkomende kunstenaars in ons land. Al is sy net 19 jaar…
‘n Blom In Elke Vrou: ‘n Poëtiese Reis deur die Vier Seisoene met Petronel Baard te siene by KKNK
Petronel Baard het in die grendeltyd die vier seisoene deur haar kamervenster gesien kom en gaan. Sy het die somer…
Pieter Smith se treffers bly ‘n gunsteling by troues en kuier met ‘Willemiena Van Gezina’ as die nuutste toevoeging
By elke troue en kuier word Pieter Smith se stem gehoor met sy treffers Stukkie Van Der Merwe en Blomme.…
Alternatiewe Top 40: Zaan Sonnekus klim na No 1 met “Monitor” terwyl Van Der Aven en Jako Meyer Top 10 debuut
Hierdie week op die Alternative Top 40 saamgestel deur Reputasie. Zaan Sonnekus se nuwe enkelsnit, Monitor, wat verlede week sy…
Christiaan Baartman se nuwe liedjie “Liewe Lawwe Lettie” is ‘n huldeblyk aan ware liefde.
Nadat hy die vrou van sy drome ontmoet het, was die sanger en liedjieskrywer – Christiaan Baartman – geïnspireer om…
ADAM se nuwe enkelsnit, Huurvry – Wanneer iemand jou gedagtes kosteloos beset
Soms ontmoet jy daardie een persoon in jou lewe wat jy net nie uit jou kop kan kry nie. Wat…
Jan Rhaap bring hulde aan sy geliefde bakkie met nuwe country-nommertjie, 2.4D
Daar is so baie dinge wat deesdae in ons land skeefloop, dat dit belangrik is om ten minste iets te…
Hou Jou Erfenis En Boeremusiek Springlewendig Met Die Teelepeltjies se Nuutste Album Erfenis
Stories bevat keer op keer lewenslesse waaruit jy kan leer. Sonder oorvertelling sal stories ongelukkig uitsterf. Daarom is dit belangrik…









