Die Kaplyn – ‘n splinternuwe musiekblyspel by die AfriForum Teater in Pretoria.
Afrikaanse kultuur- en teaterliefhebbers kan uitsien na ’n splinternuwe musiekblyspel wat eersdaags by die AfriForum Teater in Pretoria sy buiging…
Braaibroodjies Van Muller Brandt Wys Die Pad Na ‘n Man se Hart
Braaibroodjies is so eie aan die Afrikaanse kultuur soos melktert en koeksisters en het al baie kreatiewe resepte en video’s…
Anneke Coetzee, 23-jarige sangeres van George, verwoord Generasie Z se woede en liefde in nuwe liefdesballade
Anneke Coetzee, ’n 23-jarige sangeres van George in die Wes-Kaap, debuteer dié maand met ’n liefdesballade, Dit Voel Dit Reën,…
Jemma Catherine se nuwe enkelsnit, Klaar Gesmeek, spreek luide boodskap oor selfrespek in verhoudings
Die boodskap van die opkomende sangeres en liedjieskrywer Jemma Catherine se jongste enkelsnit is hard en duidelik: Dié talentvolle donkerkop…
Millennium & Koos Kombuis maak hul debuut op No 1, Alternative Top 40
Hierdie week op die Alternative Top 40 saamgestel deur Reputasie. Hierdie week is daar ‘n hele paar nuwe enkelsnitte op…
Zaan Sonnekus se nuwe enkelsnit ‘Monitor’ is ‘n oproep tot onafhanklikheid in ‘n wêreld van monitering
Op haar sterfbed skryf Zaan Sonnekus se ma ’n paar laaste gedigte. Een van die versreëls lui: “monitor my skuldgevoelens…
Ruby B keer terug na die Afrikaanse gospelmusiek met ’n nuwe snit
Bykans sewe maande nadat die sangeres en prediker Ruby B se stem vir die eerste keer in die Afrikaanse gospelmusiekmark…
Melanie J se eie langafstandverhouding dien as inspirasie vir nuwe geestelike enkelsnit
Die lewe is nie altyd maklik nie, maar met God se genade en genoeg deursettingsvermoë sal jy nie net heel…
Ontdek die Grootheid van God in die Skepping met Jacques en Liezel se nuwe enkelsnit, Niks Kan Vergelyk
“Ten spyte van al die sleg in ons land, vat dit nie baie om net ons oë te draai na…










