Impulsief

Hierdie week op die Kraakvars Top 40 saamgestel deur Reputasie.

Barto Swiegers se Impulsief keer terug na die No 1 posisie hierdie week, dit is die liedjie se 8ste week op No 1.

Verlede weke se No 1 debuut Nee of Ja van Brendan Peyper sak af na No 2 hierdie week. Foto’s van Dodo Nyoka is op No 3, die liedjie is al 19 weke op die trefferlys en al die weke is in die Top 5.

Ontlaai van Ilan van Staden is op No 4, dit is die liedjie se 3de week in die Top 10. Nora Vlok van Die Heuwels Fantasties & Appel  is op No 5.

Vleisvreters van Neil Somers & Adam Tas, is op No 6, dit is die liedjie se hoogste posisie nog, na dit verlede week op No 7 sy debuut gemaak het.

Wat Maak Hy Daar van Kris Ray is weer terug in die Top 10 en op No 7. Dis die liedjie se 4de nieopeenvolgende week in die Top 10, en dis die eerste keer in 10 weke wat die liedjie in die Top 10.

Ditjies & Datjies van FATMAN & Lianie May is op No 8. H2Oë van Barto Swiegers is op No 9. Die Top 10 word voltooi deur Net Een Keer van Samantha Leonard.

Ander nuwe liedjies:

  • Stap Soldaat van Loufi op No 17
  • Hoer In Beton van Millennium & Koos Kombuis op No 23
  • Monitor van Zaan Sonnekus op No 24
  • Heilig van Jan Bloukaas op No 27
  • Prentjies van Tasché op No 34
  • Kom Terug van Jennifer Zamudio op No 37
  • Wasting Time van Stefan Jansen op No 40

Sien die volledige Kraakvars Top 40 hier:

Kraakvars Top 40 - 10 Maart 2023

No Liedjie Kunstenaar Weke op Trefferlys Hoogste Posisie Verlede Week
1 Impulsief Barto 15 1 2
2 Nee of Ja Brendan Peyper 2 1 1
3 Foto's Dodo Nyoka 19 1 3
4 Nora Vlok Die Heuwels Fantasties & Appel 11 1 4
5 Ontlaai Ilan van Staden 4 5 6
6 Vleisvreters Neil Somers & Adam Tas 2 6 7
7 Wat Maak Hy Daar Kris Ray 14 4 14
8 Ditjies & Datjies FATMAN & Lianie May 15 3 8
9 H2Oë Barto 28 1 9
10 Net Een Keer Samantha Leonard 20 1 10
11 Jagvat Jan Rhaap 20 2 11
12 Ek Sal My Vingers Af Baklei Angel De Lange 4 12 19
13 Verlore  Francois van Coke 2 5 5
14 As Die Plaas Byt Marissa 20 8 13
15 Man So Na My Hart Elizma Theron 4 1 12
16 Ek Wens Ray Dylan 19 3 16
17 Stap Soldaat Loufi 1 17 N
18 Kaap Ryno Velvet & Jan Blohm 25 2 17
19 Sonder Liefde Andriette 15 6 21
20 Hobo-Hallelujah Rudi Claase 26 4 15
21 Witblits Eloff 33 2 18
22 Dans met Gevaar Juan Boucher 11 1 20
23 Hoer In Beton Millennium & Koos Kombuis 1 23 N
24 Monitor Zaan Sonnekus 1 24 N
25 Don't Be a Doos (Slamma D Remix) Slamma D 8 19 24
26 Bosveld Vakansie Prop 20 4 22
27 Heilig Jan Bloukaas 1 27 N
28 Heyto Tarentaal Min-Gespin 3 12 30
29 My Nannas Wikus Botma 21 4 33
30 Plaaslewe Anlia Star 21 1 29
31 Hey Sonneblom Droomsindroom 45 1 28
32 Katools Kevboii 20 7 26
33 Jy is My Huis Dodo Nyoka 18 7 27
34 Prentjies Tasché  1 34 N
35 As Jy Praat Dodo Nyoka 18 5 32
36 Babbelas ² Kwadraat Kevboii 2 23 23
37 Kom Terug Jennifer Zamudio 1 37 N
38 Ek sê so Irene-Louise van Wyk 11 8 34
39 Kwaaitjie Prop 32 1 36
40 Wasting Time Stefan Jansen 1 40 N

Leave a Reply

error: Content is protected !!