Nostalgiese klanke van die stad: Jaid River se Nuwe Musiekvideo, ‘Stad van Verlange’
Dit is nooit maklik om die bekende agter te laat vir nuwe avonture nie. Maar sedert Jaid River die bekendheid…
Die Kaplyn-musiekblyspel oor ‘n week op die planke by AfriForum Teater
Die opwinding is tasbaar in Afrikaanse vermaakkringe, want Die Kaplyn-musiekblyspel maak oor ’n week sy buiging by die AfriForum Teater…
Alternatiewe Top 40: Monitor klim weer na No 1& nuwe liedjies deur Gideon Wind
Hierdie week op die Alternative Top 40. Zaan Sonnekus se enkelsnit, Monitor klim hierdie week weer terug na die No…
2 300 mense in Suid-Afrika is reeds met hemofilie gediagnoseer
Volgens die Wêreldfederasie vir Hemofilie (WFH) is sowat 2 300 mense in Suid-Afrika reeds met hemofilie gediagnoseer, maar daar word…
Suidoosterfees se ‘Konsert van Hoop’ op Vryheidsdag 27 April by Kunstekaap Operahuis.
Met Vicky Sampson, Brandon October, Louis Loock, Anna Davel, Zimbini Ndiyehlela, Suidoosterfees Talentsoektog-finaliste Bilqees du Plessis en Caitlyn White, die…
Neil Sandilands se nuwe enkelsnit handel oor ‘n Tweede Wêreldoorlog poskaart en laat mense diep dink.
Neil Sandilands is “versigtig opgewonde” oor sy nuwe radio-enkelsnit wat handel oor ‘n poskaart vanaf sy Oupa Joe Sandilands aan…
Die Kraakvars Top 40: Muller Brandt se Braaibroodjies bly op No 1
Hierdie week op die Kraakvars Top 40. Muller Brandt se Braaibroodjies behou hul posisie op No 1. Dis die derde…
Wesna Fourie se “Avontuur” – Die Vreugdevolle reis van die lewe saam met ‘n geliefde
Wesna se splinternuwe enkelsnit, Avontuur, beskryf die lewensreis vol oomblikke saam met ‘n geliefde. Avontuur is ‘n opgewekte popliedjie wat…
Zoé se musikale reis van Tzaneen na die groot stadslewe met haar debuut enkelsnit ‘Crazy Meisie’
Marilyn Monroe is aangehaal met die woorde, “If you can’t handle me at my worst, you sure as hell don’t…
Sagheid en Liefde in John Morland se Nuwe Enkelsnit ‘Anker My’
John Morland kom oorspronklik van Gauteng af, maar is gebore in Pretoria en het groot geword in Roodepoort, Krugersdorp area.…










