Die duo Skemer se musiekvideo vir Sê Dit Harder is hier!
Die duo Skemer het pas hul eerste musiekvideo vir hulle enkelsnit Sê Dit Harder bekend gestel. Skemer wat bestaan uit…
Dodo Nyoka is No 1, en maak groot debuut saam met Samantha en Eloff, Kraakvars Top 40
Hierdie week op die Kraakvars Top 40. Dodo Nyoka se groot treffer Foto’s bereik die No 1 posisie na die…
Jan Blohm & Ryno Velvet se Toe Roep Ek Jou Naam is ‘n plesier op die oor!
Jan Blohm en Ryno Velvet het oor die afgelope paar maande bewys wat gedoen kan word wanneer jy talent op…
Rich Kardin se debuut-enkelsnit, Dinge Van ’n Kind
Die 19-jarige Rich Kardin se debuut-enkelsnit, Dinge Van ’n Kind, handel oor ’n jong seun se beproewings en die pad…
Rooksein stel hul debuut-album bekend, Die Onbekende
Rooksein is besig om die musiekbedryf behoorlik op horings te neem. Na die reuse sukses van Kyk Na My Hart,…
CheraLee roer hartsnare in nuwe enkelsnit, Plekkie Onder Die Son
In CheraLee se splinternuwe enkelsnit, Plekkie Onder Die Son, roer sy hartsnare en sing veral oor die verlange van familie…
Gewilde TokTok invloeder maak n draai op die gewilde kykNET-sepie, Binnelanders
TikTok-geesdriftiges kan van 15 tot 22 November 2022 uitsien om hulle gunsteling-invloeder, Chané Grobler, op die kassie te sien. Chané,…
Saarkie raak nostalgies oor hulle kinderdae in treffende ballade
Kort op die hakke van hulle gewilde treffer, Rondomtalie, is Suid-Afrika se gunsteling-rockgroep, Saarkie, terug in die kollig met ’n…
Chocolate Hut releases brand new single in exciting collaboration
A brand new single from Chocolate Hut, Lost Without You, has just been released and this time Caz Abrahams collaborated…
Andréa sing oor Desember-Liefde in nuwe enkelsnit
Na die sukses van haar eerste twee enkelsnit-en musiekvideovrystellings uit haar debuutalbum, sluit Andréa nou die jaar af met haar…










