Juan Boucher se pragtige Dogter enkelsnit gaan jou hartsnare roer!
“Ek wil graag eendag op hierdie liedjie met my dogter dans by haar troue,” sê Juan Boucher oor die inspirasie…
Rita Li gaan jou laat jakkalsdans met nuwe enkelsnit
Rita Li se splinternuwe enkelsnit, Jakkalsdans, sal oud en jonk aanspoor om die litte los te maak, hare terug te…
Rocker, Marcel Dalmayda, sing oor eerste ontmoetings in nuutste enkelsnit
Marcel Dalmayda is al vir nege jaar in die musiekbedryf doenig en is veral gewild in rockmusiek-kringe. Met sy nuutste…
Andriette saai hoop en liefde met nuwe enkelsnit
Sedert kykers veertien jaar gelede met Andriëtte kennis gemaak het op die SA IDOLS-verhoog, het sy sommer baie diep in…
Jacques & Liezel se 5de enkelsnit Need You More maak sy debuut op No 1, Kraakvars Top 40
Jacques & Liezel se 5de enkelsnit Need You More maak sy debuut op No 1. Rooksein het 4 nuwe snitte…
Kyk Jacques & Liezel se musiekvideo vir Need You More hier!
Suid-Afrika se gunsteling, drie keer Afri-Indie-bekroonde gospel-duo, Jacques & Liezel, is weer terug met ‘n splinternuwe gospel-enkelsnit Need You More,…
Richelle Grant se kortalbum maak ‘n waardige bydra tot die Aanbiddingsmusiek Kanon.
Gospel sangeres Richelle Grant het onlangs haar kort album Vul Die Huis Met U Glorie vrygestel. Die kort album is…
Een van SA se gunsteling rockers stel unieke ateljee bekend in Pretoria
’n Unieke opname- ateljee genaamd Son Studios, is pas deur ’n eksklusiewe glansgeleentheid in Pretoria amptelik bekendgestel en dié geleentheid…
Musiekindaba, `n Eerste vir Afrikaanse Musiek – 30 November tot 3 Desember 2022 in Stellenbosch
Musiekindaba gaan die ganse musiekbedryf byeen bring om koppe bymekaar te sit, verhoudinge te bevorder, loopbane te bou, te leer,…
Sak Sarel! Daar is ‘n nuwe stem in die Afrikaanse musiek
Sak Sarel daar is ‘n nuwe stem in die Afrikaanse musiek bedryf. Sanger en liedjieskrywer, Sarel Kleinhans het pas sy…










