Jan Bloukaas reik ‘n splinternuwe alternatiewe rocksnit uit
Jan Bloukaas is vasbeslote om nie toe te laat dat sy onlangse breingewas-diagnose hom onderkry of sy toekoms bepaal nie.…
Sun Resorts vier nuwe era met ‘n nuwe naam en staan nou bekend as SunLife
’n Nuwe era het aangebreek vir die luukse Mauritiaanse hotelgroep, Sun Resorts, wat onlangs sy handelsmerk vernuwe het met ’n…
Michelle Mountjoy en Hunter Kennedy herinner almal dat ware liefde nié gewelddadig is nie
Oor die afgelope paar dae is publisiteitsfoto’s en die omslag van die sanger en liedjieskrywer, Michelle Mountjoy, en bekende musikant,…
Cordelia en Die Campbells reik tweede enkelsnit saam uit!
Ses jaar nadat hulle die treffer, Beloftes , uitgereik het, is Cordelia en Die Campbells terug in die kollig met…
Groot opwinding heers oor die eerste Afrikaanse Musiekindaba wat hierdie week in Stellenbosch afskop
Groot opwinding heers oor die eerste Afrikaanse Musiekindaba wat hierdie week in Stellenbosch afskop. Vanaf 30 November tot 3 Desember…
Dodo se Foto’s is weer No 1, Rita Li maak debuut in Top 20, Kraakvars Top 40
Hierdie week op die Kraakvars Top 40. Dodo Nyoka se Foto’s klim weer na die No 1 posisie. Die liedjie…
Claire Hopkins se musiekvideo vir Go Gettem Girl is hier!
Claire Hopkins het pas haar enkelsnit, Go Gettem Girl vrygestel en nou is die musiekvideo van die snit ook aanlyn…
Prop het die perfekte resep vir ‘n Bosveld Vakansie
Na Prop se vrystelling van sy treffer-enkelsnit Kwaaitjie op sy debuut-album Sing Hoop Weerklink is dit tyd vir ‘n Bosveld…
Vrede sorg dat Die Son opkom hierdie Somer
Die jaar is op sy einde, die Desember vakansie is om die draai en Vrede gaan sorg dat Die Son…
Nicholis Louw se nuwe lied is ’n moeilike gesprek met ’n geliefde
Wanneer jy ’n Sandkasteel bou, kan jy van die golwe vergeet solank jy jou oë op die gety hou. Só…










