Hierdie week op die Kraakvars Top 40.

Dodo Nyoka se groot treffer Foto’s bereik die No 1 posisie na die liedjie verlede week op No 2 sy debuut gemaak het. Dodo het onlangs tweede plek behaal in die sangkompetisie Die Kontrak.

Verlede week se No 1 Net Een Keer van Samantha Leonard sak terug na No 2. Dit is die liedjie se derde week op die trefferlys. Barto se H2Oë is op No 3, dit is die liedjie se 11de nie opeenvolgende week in die Top 10, waarvan vier weke op No 1 was.

Ek Wens van Ray Dylan is op No 4. Dodo Nyoka se nuwe kort album sorg dat al 4 nuwe liedjies op die trefferlys verskyn, die eerste hiervan is As Jy Praat wat op No 5 begin. Jagvat van Jan Rhaap is op No 6.

Anlia Star se Plaaslewe is op No 7. Jy is My Huis van Dodo maak sy debuut op No 8. Eloff se Witblits is op No 9. Die Top 10 word voltooi deur Visserman ook van Dodo Nyoka.

Ander nuwe liedjies op die trefferlys:

  • Om Jou Te Vergeet van Samantha Leonard op No 11
  • Soos ‘n Wentelbaan van Dodo Nyoka op No 13
  • Gereed Om Weer Seer Te Kry van Samantha Leonard op No 14
  • Jammer Vir Jou van Samantha Leonard op No 17
  • ATKV van Eloff op No 18
  • Totaal en Al van Samantha Leonard op No 20
  • Sweef van Jan Bloukaas op No 22
  • Swipe Regs van Eloff op No 28
  • Groot in Korea van Eloff op No 35
  • Bottervingers van Eloff op No 39

Sien die volledige trefferlys hier:

Kraakvars Top 40 - 11 November 2022

No Liedjie Kunstenaar Weke op Trefferlys Hoogste Posisie Verlede Week
1 Foto's Dodo Nyoka 2 1 2
2 Net Een Keer Samantha Leonard 3 1 1
3 H2Oë Barto 12 1 4
4 Ek Wens Ray Dylan 2 3 3
5 As Jy Praat Dodo Nyoka 1 5 N
6 Jagvat Jan Rhaap 3 2 5
7 Plaaslewe Anlia Star 4 1 7
8 Jy is My Huis Dodo Nyoka 1 8 N
9 Witblits Eloff 16 2 9
10 Visserman Dodo Nyoka 1 10 N
11 Om Jou Te Vergeet Samantha Leonard 1 11 N
12 Terug In Tyd Legkaart 4 1 6
13 Soos 'n Wentelbaan Dodo Nyoka 1 13 N
14 Gereed Om Weer Seer Te Kry Samantha Leonard 1 14 N
15 As Die Plaas Byt Marissa 3 8 8
16 My Nannas Wikus Botma 4 4 12
17 Jammer Vir Jou Samantha Leonard 1 17 N
18 ATKV Eloff 1 18 N
19 Kaap Ryno Velvet & Jan Blohm 8 2 16
20 Totaal en Al Samantha Leonard 1 20 N
21 Kwaaitjie Prop 15 1 14
22 Sweef Jan Bloukaas 1 22 N
23 Hey Sonneblom Droomsindroom 28 1 17
24 Katools Kevboii 3 9 11
25 Bietjie Dronk Marissa 17 4 15
26 Bella Droomsindroom 8 6 20
27 Kopskud Revolusie Droomsindroom (feat Spoegwolf) 8 4 21
28 Swipe Regs Eloff 1 28 N
29 Lyfstraf Bjarne X Snacci 21 2 27
30 Skobbejak Reen (feat. Refentse) 16 10 25
31 Mooiste Meisies Angie Oeh 2 19 19
32 Tussen Die Lyne Jan Blohm & Ryno Velvet 16 5 26
33 Bokswyn Caroline Grace 12 6 24
34 Wie's Jou Kat? Danny Smoke 2 28 28
35 Groot in Korea Eloff 1 35 N
36 Afrika Son Droomsindroom 10 1 29
37 Amper Daar Stephan Visagie 3 6 23
38 Was Dit jou Plan? Alter Ego 5 3 13
39 Bottervingers Eloff 1 39 N
40 Sexy Selfie Bjarne Songs 17 2 32

Leave a Reply

error: Content is protected !!