Na wegholsukses is Die Kaplyn se speelvlak tot 4 Junie verleng
Die musiekblyspel Die Kaplyn, wat aanvanklik net vanaf 26 April tot 21 Mei by die AfriForum Teater opgevoer sou word,…
Emosionele Herontdekking: Christi se nuwe enkelsnit, Rain, raak hartsnare aan
Dit is normaal om jou emosies uit te blok in ’n poging om jouself te beskerm. Hoewel dit tydelike verligting…
Kraakvars Top 40: Gerhard Steyn & Loufi maak hul debuut op No 1 met Partykiehonde.
Hierdie week op die Kraakvars Top 40: Gerhard Steyn & Loufi maak hul debuut op No 1 met Partykiehonde. Caroline…
Marisa besing die liefde vir haar seun in nuwe enkelsnit, Kettiekind
Haar eie seuntjie se opregte liefde vir die platteland het die sangeres en liedjieskrywer Marisa Odendaal geïnspireer om haar splinternuwe…
Thys Nortje se hartroerende enkelsnit ‘Skryf’: ‘n persoonlike uitdrukking van liefde en verbondenheid
Nuweling Thys Nortje het pas sy eerste enkelsnit, getiteld Skryf bekendgestel. Skryf word beskryf as ‘n liefdesliedjie wat met ‘n…
“Maak die deur oop!” sê Jakkie Louw met nuwe enkelsnit
Die bekende Afrikaanse sanger en musikant Jakkie Louw trek ‘n splinternuwe, kleurvolle baadjie vir die bekende Zoeloe-liedjie, Vuli Ndlela, aan.…
Gap-Jaar: Ontsnapping van die werklikheid – die Lila Swift nuwe enkelsnit.
Soms is ontvlugting van die werklikheid so nodig soos om ’n gap jaar te neem ná jou matriekjaar, selfs al…
Alternative Top 40: Zaan Sonnekus weer No 1 met Monitor
Hierdie week op die Alternative Top 40. Zaan Sonnekus se Monitor is vir die 5de week op die No 1…
Franco van Zyl bereik mylpaal in musiek loopbaan met nuwe gospel album
Met die vrystelling van sy debuut album het Franco van Zyl beslis ‘n mylpaal in sy musiek loopbaan bereik. Vanaf…
Kraakvars Top 40: Brandt se Braaibroodjies bly op No 1 & Jennifer Zamudio ‘n majestueuse debuut maak
Hierdie week op die Kraakvars Top 40: Muller Brandt se Braaibroodjies behou sy No 1 posisie vir die 6de week…










