Hierdie week op die Kraakvars Reputasie Top 40 maak Ruan Jordaan sy debuut op No 1 met Vegter. William Wolf maak sy debuut op No 2 met Wie is Jy? Terwyl verlede week se No 1, Dis Okay van Bloumoord af skuif na No 3.

Verder nuwe snitte op die Kraakvars Reputasie Top 40, Collide van Pierre Nel op No 8, Sonet Du Plessis met Breek Die Reëls Vir Liefde op No 11, Lezahn se Dis Hoe Jy Die Wêreld Verander op No 15 en Nadia Vorster met Vangnet op No 23.

Sien die res van die Kraakvars Reputasie Top 40 hier onder:

Leave a Reply

error: Content is protected !!