Hierdie week maak die Kraakvars Reputasie Top 40 sy debuut. Die trefferlys wat ‘n nominasie trefferlys is en bepaal word deur primêre inligting wat die prestasie meet van snitte elke week vanaf Vrydae tot Donderdae.

Bloumoord is die eerste kunstenaar wat die No 1 posisie beklee met Dis Okay. Hartjie van Armand Hofmeyr (feat. Simoné) beklee die No 2 posisie, en Roep van Matthew John Duncan is op No 3.

Kyk hier onder na die volledige Kraakvars Reputasie Top 40 trefferlys.

Leave a Reply

error: Content is protected !!