KURT HOP HOP TOT OP NO 1 | Afrikaanse Top 100
Die Afrikaanse Top 100 is terug met ‘n vars en nuwe benadering om die beste van Afrikaanse musiek uit te…
Marius Willemse se Reis van die Korporatiewe Wêreld na die Vryheid van Country-Musiek
Marius Willemse se splinternuwe enkelsnit, Op die Plaas, sal luisteraars se voete laat jeuk en hulle vingers op die stuurwiel…
ONS se Album oor Liefde, Verlies en Die Mooie Dinge in Die Lewe
Op die trappe van hul woonstelblok met net ’n kitaar en groot drome, het die musiekgroep ONS – wat uit…
Sokkie, Nostalgie, en Toorkuns – ADAM se “Magic in die Meel” ontvou
In die wêreld van Suid-Afrikaanse musiek is daar min bands wat die gees van dans en nostalgie so goed vasvang…
Internasionale toekenning vir geliefde Bok Radio-aanbieder, Wimpie van der Sandt
Die Country Music Association (CMA), die voorste handelsvereniging van die Country Musiek-bedryf, het Wimpie van der Sandt, geliefde oggendprogram-aanbieder van…
Appel en James Johnston se duet ‘n Afrikaanse & Engelse countrymusiek perfeksie
Wanneer ’n plaaslike Afrikaanse kunstenaar en ’n Australiese country-musiekster bymekaarkom, is daar vuurwerke. Appel en die bekroonde James Johnston het…
Henru beïndruk met nuwe enkelsnit “Warrelwind”
Henru, een van Afrikaans se opkomende musiektalente, berei voor om op 11 Oktober sy splinternuwe enkelsnit, Warrelwind, bekend te stel.…
Stiaan Reynierse se nuwe album “Anderkant die Reën”
Stiaan Reynierse, ‘n naam wat al vir jare in die Afrikaanse musiekbedryf weerklink, is terug met sy nuutste album, Anderkant…
Len Muller stel intieme en persoonlike EP bekend
Len Muller, ’n bekende Suid-Afrikaanse musikant en liedjieskrywer, is nie net geliefd vir sy musiek nie, maar ook vir sy…
Lisie Basson se nuwe enkelsnit laat vlinders in jou maag dans
Lisie Basson is terug met haar nuutste enkelsnit, Klaar Geweet, en betower weereens haar gehoor met haar unieke klank. Bekend…










