Janie Bay verwonder met nuwe Engelse enkelsnit ‘Miracles’
Die super-gewilde baanbreker sangeres Janie Bay se`n langverwagte nuwe Engelse enkelsnit Miracles is sopas vrygestel. Janie het beduidende mylpale oor…
Skoffel op die Dansbaan: Candy Benson Se Nuwe Pop-Opskop Enkelsnit, “HIER EN NOU”
Die sangeres Candy Benson warrel die nuwe jaar binne met haar jongste pop-opskop-enkelsnit, Hier en Nou, wat beloof om Suid-Afrikaners…
Ruan Josh en Franja du Plessis bring nuwe lied “NET HIER BLY” uit
In ‘n betowerende samewerking het Ruan Josh en sy sussie, Franja du Plessis, onlangs hul nuwe enkelsnit, Net Hier Bly…
Amoré se ‘Man Vat’ – ’n Pop-Ode aan Vrouwees in ’n Nuwe Era
Om ’n “man te vat” is in sekere kringe ’n epitoom van ware geluk, maar “Boeta, dié girl gaan ook…
Karin Bekker se Nuwe Enkelsnit ‘Net Reg’: ‘n Oophartige Ode aan die Perfekte Liefde
“Die liefde is nie veronderstel om moeilik te wees nie. Liefde moet net wees.” Só vertel die mooi donkerkop sangeres…
Engo Vrystaat – Kyk Na Die Here
Engo Vrystaat het hande gevat met twee gerekende plaaslike kunstenaars, Jacobus Silwer en Cezanne Yzelle, wat ’n unieke liedjie vir…
Deon Human se ‘Vat Nog ‘n Kans’, Spoor Luisteraars aan om die Dansvloer te Verower
Deon Human, ‘n talentvolle en veelsydige musikant, het sy jongste enkelsnit, Vat Nog ‘n Kans beloof om luisteraars van die…
Emile Swiegers bring verfrissende klank met Roep Jou Naam
Die jongste vrug van die musikale boom, Emile Swiegers, het ‘n splinternuwe enkelsnit, Roep Jou Naam, aan die wêreld bekend…
Die Ewige Kuns van Koos du Plessis: ‘Doep is Nie Dood Nie’ op die Verhoog
Die verhoogproduksie Doep is Nie Dood Nie bevat ‘n formidabele versameling liedjies en tekste van wyle Koos du Plessis. Koos…
Die Ligtelike Lus van Lianie May: ‘Tappit’ Bring ‘n Swaai van Vrolikheid
In die nasleep van die verbysterende sukses van Bietjie Benoni, wat almal se verwagtinge ver oorskry het, is Lianie May…










